WENNER ROLKOEK
Hierdie is die resep wat my man daagliks in die bakkery gemaak het. Ons het dit net verklein.
250 ml eiers (breek eiers in beker)
250 g suiker
250 g koekmeel
5 ml koeksoda
250 ml melk
5 ml vanillageursel Continue reading
Category Archives: Koeke / Cakes
MARIE BESKUITJIE ROL-MARIMEL
HEERLIKE KLAM SJOKOLADEKOEK
HEERLIKE KLAM SJOKOLADEKOEK
Ek het die resep by Christelle, ‘n vriendin gekry.
2 koppies koekmeel
1 koppie kookolie
1 koppie water
1½ koppies suiker
4 eiers geskei
2½ eetlepels kakao
1 teelepel sout
4 teelepels bakpoeier
1 teelepel Vanillagerusel Continue reading
RYK SJOKOLADE KOEK
RYK SJOKOLADE KOEK
2 koppies suiker
1 ¾ koppie bruismeel
¾ koppie onversoete kakoapoeier
1 teelepel sout
3 eiers
1 koppie karringmelk
1 sterk swart koffie
½ koppie sonneblom olie
2 teelepels vanilla geursel Continue reading
LEMOENKOEK / ORANGE SYRUP CAKE
LEMOENKOEK
As jy nou lus is vir ‘n lemoenkoek, hierdie is ‘n perfekte een. Geen lemoenkleursel of geursel in hierdie koek nie, dit is maklik en heerlik!
Jy maak so:
Kook 3 lemoene, net so heel, skil en al in water tot sag, nie pap nie.
Verwerk die lemoene in voedselverwerker tot “pulp” (haal pitte vooraf uit, indien nodig)
In aparte bak, klits 4 eiers en 1 koppie suiker tot dubbel in volume en lig in kleur. Continue reading
BENHET SE SJOKOLADEKOEK MET KOFFIE
BENHET SE SJOKOLADEKOEK MET KOFFIE
Resep: Benhet Nieuwenhuis
Foto deur Ronel Muller Thoma
FOOD LOVERS RECIPES
My ma se tjoklit koek resep!!!
Altyd n wenner! Lekker klam!!
Skei 7 eiers klits die eiergeel tot lig en voeg 2 koppies suiker gelydelik by.
Meng ‘n ¾ koppie water en 3 eetlepels kakao voeg by eiergele.
Voeg 1 koppie olie by eiergele meng goed.
Sif 2 koppies koekmeel, 3 teelepels bakpoeier, 2 teelepels sout saam en meng bietjie, bietjie by die eiergele.
Klits eierwitte styf en vou in met ‘n lepel.
Skep in voorbereide oondpan
Bak by 180ºC vir 35 min.
Heerlik 😉
Nota: Voeg 2.5 ml kremetart by vir nog ‘n lekkerder tekstuur.
Nota deur Ronel:
Fantasties. Het die ¾ koppie water verruil vir ¾ koppie swart sterk koffie.
Versiersel het ek Butterscotch Instant Poeding by room in geklop en bo op gesmeer. Baie lekker. Room 500 ml en 1 pakkie Butterscotch
PRE MIX FOR CHOCOLATE CAKES
To make the cake mix into cake, add Continue reading
3 BESTANDDELE SPONSKOEK-VARIASIE
6 eiers, geskei
1 koppie strooisuiker, wat ek vervang het met Natvia
1 koppie bruismeel
Klits die helfte van die suiker by die eierwit tot dit stywe punte vorm maar nie droog is nie.
Die ander helfte van die suiker by die eiergele tot dit lig is.
Vou die geel deur die wit en meng liggies.
Sif die bruismeel bo-oor en vou deur.
Gooi in twee losboom koek panne en bak vir 30 minute by 180°C.
Laat afkoel en versier met aarbei konfyt (wat ek self gekook het met Natvia) en styfgeklitste room.
Vars aarbeie vir bo oor.
Hettie Bezuidenhout
VARIASIE
Maak dit ‘n 4 bestanddeel koek wat ook lekker is en vervang die bruismeel met 1 ½ koppie Maizena en 1 teelepel bakpoeier. Veerlig lekker.
BRON: Hettie Bezuidenhout
HETTIE SE SJOKOLADEKOEK

HETTIE SE SJOKOLADEKOEK
4 eiers geskei
½ teelepel sout
¾ koppie suiker
2 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
½ koppie kakao
1 koppie melk
1 teelepel vanilla geursel
½ koppie brandewyn
¾ koppie kanola olie
1 groot pepermint sjokolade Continue reading
3 BESTANDDELE LEKKERTE – MARIEBESKUITJIE ROL



3 BESTANDDELE LEKKERTE – MARIEBESKUITJIE ROL
Smeer elke Mariebeskuitjie met karamelkondensmelk en plak opmekaar (toringtjie). Maak mooi toe in kleefplastiek en laat ‘n paar uur of oornag in die yskas.
Smeer nou die ekstra kondensmelk rondom en rol in gerasperde sjokolade (neute/klapper) kan ook gebruik word. Sny dan SKUINS snye en geniet.
Bron: Santie Carelse











