RYK SJOKOLADE KOEK
2 koppies suiker
1 ¾ koppie bruismeel
¾ koppie onversoete kakoapoeier
1 teelepel sout
3 eiers
1 koppie karringmelk
1 sterk swart koffie
½ koppie sonneblom olie
2 teelepels vanilla geurselVerhit oond tot 180ºC. Spuit of smeer panne of gebruik een groot ronde pan.
Meng suiker, meel, kakaopoeier en sout. Voeg eiers, karringmelk, koffie, olie en vanilla. Meng met menger vir ongeveer 2 min. Dit is ‘n dun beslag.
Skep in voorbereide pan(ne) en bak vir 30 to 35 min of tot gaar.
Laat afkoel vir 10 min en keer uit.
Note:
I used a simple and delicious Chocolate Buttercream Frosting from Savory Sweet Life. One batch was perfect for this layered chocolate cake.
NOTES:
The Black Cocoa from King Arthur Flour is optional – it simply provides a great depth of flavor and color to the chocolate cake.
This cake also pairs beautifully with a simple chocolate ganache.
Resep en foto: Lizette Taljaard Fulscher








