

SNACKWICH CAKE
My 2 best Sandwich recipes
SNACKWICH CARROT CAKE:
½ cup grated carrot
¼ cup vegetable oil
1 egg
½ cup sugar
½ teaspoon cinnamon
1/3 teaspoon baking soda
½ cup self-rising flour
¼ cup Oats – regular or quick
2 tablespoons chopped walnuts-optional Continue reading→
Category Archives: Koeke / Cakes
MAASKAAS KOEK
3 koppies koekmeelblom
1 ½ koppie botter of stork bake
1 houer gladde maaskaas
3 koppies strooisuiker
2 teelepels vanilla geursel
6 ekstra groot eiers, kamer temperatuur Continue reading
WORTELKOEK MET VOLKORINGMEEL
KOEK MET VORMS BINNE – IN
My dogter het die idee iewers gesien. Ons het n witkoek se beslag in die helfte gedeel en die een helfte bright pink gemaak. Die twee helftes streperig in n broodpan gegooi. Toe gebak. Met n drukkertjie sterre uit gedruk toe koek koud was. Die sterre gevries. Volgende dag sjok koek aangemaak. Lagie onder in beskuitpan gegooi. Die sterre teen mekaar in die middel gepak die res van sjokmengsel ingegooi en gebak. Toe koek koud is het Corlia Spittal dit versier
Alice Meintjes
JODETERT KORS


JODETERT KORS
BRON- Jacqueline Wiese
FOOD LOVERS RECIPES
250 g (270 ml) sagte botter
300 g (535 ml) koekmeel, plus ekstra vir uitrol
240 g (285 ml) strooisuiker
10 ml bakpoeier
1 ml sout
2 eiers, geklits
Vulsel:
80 g (140 ml) koekmeel
250 g (295 ml) strooisuiker
4 eiergele
5 ml vanieljegeursel
1 000 ml melk Continue reading
SJOKOLADE KOOKWATER OLIE PANKOEK
SJOKOLADE KOOKWATER OLIE PANKOEK
Resep en foto: Elsabie Templeton
Sous resep en foto: Malie Louw
Tweede foto: Rachel Celotto
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie is ‘n klam koek a.g.v. die olie, smaak die tweede dag nog lekkerder (as dit so lank gaan hou!).
As jy ‘n wit koek wil bak, vervang die kakao met mielieblom (Maizena).
1½ koppies koekmeel
1½ koppies strooisuiker
½ koppie kakao
3 teelepels bakpoeier
knippie sout
Meng alles in menger nadat droë bestanddele saamgesif is. Continue reading
HEERLIKE WIT CUPCAKE KOEK IDEE
Stapel gewone cupcakes op mekaar en gooi die volgende mengsel oor elk cupcake voor jy die volgende laag op pak, balanseer maar mooi.
1k room en 1 blikkie karamelkondensmelk saam geklits en gooi oor met flake…
Jacqueline Wiese
ROLKOEK
Meng alles mooi saam en skep in voorbereide bakplaat. Bak vir 15 min by 180’C. Bestuif skoon doek met versiersuiker en keer sjokolade rolkoek uit op lap en haal die waspapier mooi stadig af. rol koek en doek tesame op en laat heeltemal afkoel. Continue reading
SPONGE CAKE
Makes: 1 x 20cm cake
Oven temperature: 160C
5 large eggs
195ml (160g) castor sugar
12,5ml lemon juice
220ml (120g) cake flour
pinch of salt
Beat the egg whites until stiff, but don’t over beat. Beat in 115ml (100g) of the castor sugar, a little at a time. Add the lemon juice. Set the mixture aside. Continue reading
CHOCOLATE TRUFFEL LAYER CAKE
Hierdie is een van daardie koeke wat mens net eenkeer ‘n jaar maak.
CAKE
10 ounces bittersweet chocolate, finely chopped
1 stick unsalted butter
1 tablespoon pure vanilla extract
1/3 cup unsweetened cocoa powder
1 cup water
2/3 cup crème fraîche (6 ounces)
3 large eggs
3 large egg yolks
1 1/2 cups granulated sugar
1/2 cup light brown sugar
1 1/4 cups all-purpose flour
1 tablespoon baking soda
2 teaspoons baking powder
1 teaspoon salt Continue reading






-300x225.jpg)



