


KOOKMELK KOEKIES
6 x 250 ml ongesif afgemeet koekmeel
1 ml sout
500 g margarien
125 ml melk
500 ml suiker
10 ml koeksoda Continue reading
Category Archives: Klein Koekies, Tertjies / Biscuits, Tartlets
HERTZOGGIES
Ek het die resep en die kolwyntjie panne by my ma “gesteel”
500 gram margarine
6 koppies meel
2 koppies suiker
4 eiers
4 teeleplels bakpoeier
Vryf margarien in meel tot dit lyk soos mieliepap. Voeg suiker, bakpoeier en knippie sout by.
Voeg eiers by en meng tot stywe deeg. (Voeg melk by indien nodig).
Rol dun uit. Druk sirkels met ‘n glas so groot soos kolwyntjie panne.
Voer kolwyntjie panne uit. Continue reading
EASY 2 INGREDIENT COOKIES
chop bananas and mix well with oats
Using a table spoon, place cookie dough on a parchment-lined baking sheet
Bake in 180C oven for about 15 min
Simple, easy, healthy and really tasty.
BRON- NICOLI LARA DU TOIT
VLA EN APPELBALLETJIES


VLA EN APPELBALLETJIES
vars appels
suiker
kaneel
sout
vlapoeier/ suiker en melk
steranys en vars gemmerwortel
puff pastry Continue reading
BLAARDEEG HORINKIES
BLAARDEEG HORINKIES
Sny die Blaardeeg in resep en draai om horinkie vormpies. Bak in warm oond tot mooi bruin.
Maak Appel blokkies gaar met suiker.
Maak vla (dikte van ultra mel) en meng saam met gaar appel blokkies.
Sit mengsel in spuitsak en spuit horingkies vol.
Carli de Jager
APPEL EN VLA GEBAK
TOFFIE APPEL VLA TERTJIES
TOFFIE APPEL VLA TERTJIES
Blaardeeg uitgerol en gebak in muffin pannetjie.
Tuisgemaakte (dik) vla gemaak en laat afkoel.
Smelt suiker in kastrol (karmaliseer), voeg appels in en laat afkoel.
Karmaliseer suiker tot toffie, voeg klein bietjie water by stadium (harde bal).
Plaas op waspapier en laat afkoel.
Plaas vla in blaardeeg doppies.
Plaas appel op vla, garneer met toffie!
Barbara Bullock
APPEL “VET PRET” KOEKIEVORMS
Hier is my poging hahaha. Ek het n kombinasie gebruik
van die blik appels en vars appels.
Ek het die deeg in n koekievorm gebak en die blik appels
fyn gedruk, bietjie kannelsuiker oorgegooi en bo-op elke koekie gesit.
En verder met n vars appel en boksvla versier. En hier is die eindproduk!!!
Linda Venter
APPELTERTJIES MET ‘N ” TWIST”
Baie lekker gewees
Sophia Pohl
APPEL EN VLA HORINKIES
APPEL EN VLA HORINKIES
(maak 12 )
Horinkies
1/2 pak Puff Pastry Bietjie melk
Rol die deeg oop en sny helfte van deeg af en rol oorblyende. deeg op en bêre vir latere gebruik. Rol die deeg ‘n bietjie dunner en sny in in 12 eweredige repe. Smeer met melk aan die een kant en draai om horinkie. Smeer met melk. Bak by 200 grade C tot goudbruin. Laat koud word Continue reading









