
PIEKELDRUIWE
(Smaak heerlik met gerookte vis Aldus Martie Botha van Glencoe)
350 ml witsuiker
225 ml wit wyn of druiwe-asyn
15 ml ( 1e) balsamiese asyn
7 ml ( 1 1/2t) peperkorrels, gekneus
1 kaneelstok Continue reading

PIEKELDRUIWE
(Smaak heerlik met gerookte vis Aldus Martie Botha van Glencoe)
350 ml witsuiker
225 ml wit wyn of druiwe-asyn
15 ml ( 1e) balsamiese asyn
7 ml ( 1 1/2t) peperkorrels, gekneus
1 kaneelstok Continue reading→

APPLE AND SWEET PEPPER RELISH
Before you turn your apples into cobbler or pie, consider this unique relish. On burgers, brats or served along side pork, this sweet and savory condiment will be a game-changer at your next cookout.
TOTAL TIME: Prep: 10 min. Cook: 20 min. + chilling
MAKES: 24 servings
Ingredients
2 cups cider vinegar
2 cups sugar
3/4 teaspoon salt
4 cups chopped peeled Braeburn or other apples (about 4 medium)
2 large onions, chopped
1 medium sweet red pepper, chopped
1 medium green pepper, chopped Continue reading→
BLUE AND BLACK BLUEBERRY SAUCE
2 cups Berries (I usually use half black and half blueberries, but you can you either or both)
½ cup water
¼ cup sugar
1 teaspoon lemon juice
2 teaspoon cornstarch
Mix ½ berries (can also use ½ blueberries and ½ blackberries), ½ water, all the sugar and all lemon juice. Continue reading→

SPESERYPRUIME IN ROOIWYN
2 stokkies kaneel
1 liter droë rooi wyn
400 g karamelsuiker
6 heel naeltjies
6 wonderpeperkorrels
1.6 kg rooi pruime
Breek die kaneel in skerwe op. Voeg die wyn, suiker, naeltjies en wonderpeper daarby. Verhit die mengsel stadig tot kookpunt, roer aan die begin totdat die suiker opgelos is en prut dan vir 5 min.
Prik die pruime met ‘n stopnaald. Voeg dit by die wynstroop en verhit dit stadig tot kookpunt. Skep die pruime in ‘n enkel laag in ‘n bak en giet die wynstroop oor. Bedek die bak met kleefplastiek en laat die pruime 12 uur lank in die stroop lê. Continue reading→

BRANDEWYNPRUIME
Weeg die pruime af en gebruik vir elke 500 g pruime 250 g melassesuiker en 1 stokkie kaneel.
Dompel die pruime vir 3-4 min in kookwater, dreineer en trek die skille af.
Plaas die pruime en suiker in lae in ‘n fles en voeg die kaneel by
Vul die fles met brandewyn
Verseel die fles en laat die pruime minstens ‘n maand lank op ‘n koel, donker plek masereer voor gebruik.

SUURLEMOEN BLATJANG
6 GROOT SUURLEMOENE gesny
300g uie gekap
20 ml sout
water (soos beskryf in stap 1)
400g geelsuiker
500ml appelasyn
200g sultanas
20ml geel mostertsaadjies
5cm vars gemmer grof gekap
3ml rissie vlokkies (opsioneel)
3 suurlemoen blare (opsioneel) Continue reading→
VARS EN DROë VRUGTE CHUTNEY
Maak 38 Liters
3 kg uie
6 kg vrugte pulp *1
9 kg droë vrugte *2 (myne was 18 kg na dit geweek is)
1.5 kg bruin suiker *3
50 ml kerrie poeier
50 ml naeltjie poeier
150 ml mixed spice
50 ml garlic
50 ml rooi peper
20 ml borrie
60 ml chilli flakes
30 ml celery seeds
3 – 4 liter asyn *4 Continue reading→
GRIEKSE OLYWE
Manlief se “Griekse” olywe wat hy in growwe sout in ‘n houer sit wat gate onderin het en bo-op ‘n emmer plaas sodat die sap uitloop. Skud die houer net so elke 2de dag. Dit was nou so ‘n maand in die sout. Jy los dit daar tot die bitter van die olyf weg is. Dan spoel hy dit af en sit dit in potjies met ‘n eetlepel olyfolie in elke potjie. ‘n Griek hier in Wellington het hom dit geleer.
Resep en foto geplaas deur Sophia Bester Agenbag

PICKLED RED ONIONS 2
Ingredients
2 tablespoons coriander seed, toasted
1 tablespoon mustard seed, toasted
3 medium red onions, julienned
¼ cup red wine vinegar
¼ cup white balsamic vinegar
1/8 cup sugar
3 bay leaves
3 sprigs thyme Continue reading→
KERRIE-PYNAPPEL
Kook 2 kg uie (nie te fyn nie) vir ‘n half uur.
Dreineer
Voeg nou die volgende bestanddele by:
4 koppies suiker
3 koppies wit asyn
2 teelepels borrie
1 eetlepel sout
2 teelepels kerrie
2 teelepels gemmer Continue reading→
You cannot copy content of this page
