

PEKEL UITJIES
Meng 3 liter water met 200 ml sout, roer tot opgelos.
Skil 4 kg uitjies, sny kruisie aan die bokant van elke uitjie om te verhoed dat die binneste uitpeul as dit kook. Plaas die uitjies in die soutwater en laat dit oornag staan.
Spoel die uitjies die volgende dag goed af in lopende water.
Mengsel vir uie:
3 liter bruin asyn
4 koppies bruinsuiker
120 ml speserye vir piekel uitjies
3 teelepels rissie vlokkies, (crushed chillis)
6 lourier blare
2 eetlepels aromat Continue reading
Category Archives: Inlê Groente / Bottled Vegetables
GEBOTTELDE JALAPENOS


GEBOTTELDE JALAPENOS
1 kg rissies
Sny die stingelkant af en rol rissie liggies tussen die hande en skud dan onderstebo om pitte te verwyder.
Behou die stingelkant.
Dompel rissies vir 3 min in kookwater, dreineer en maak seker daar is geen water in die rissies nie.
Vul rissies met Feta en plaas die stingelkant terug, steek met ‘n tandestokkie of sotatiestokkie vas.
Maak seker die “dekseltjie” pas mooi stewig.
Kook die volgende saam:
750 ml water
750 ml asyn
¾ koppie suiker
1 ½ teelepel sout
½ pakkie piekel speserye
Pak die rissies in bottels en vul met piekel asyn. (Moenie die stokkies verwyder nie)
Resep gepos deur Beulagh Lombard
KERRIEBOONTJIES VERDIK MET KOEKMEEL


KERRIEBOONTJIES VERDIK MET KOEKMEEL
2.5 kg gekerfde bone
1.3 kg uie, opgesny in klein stukkies
2 eetlepels sout, gelyk geskraap
Het bogenoemde saam in my stoompot gesit en gekook tot en met hoe sag ons daarvan hou. Ek het vir 15 min gekook. Gooi water af.
Dan het ek my sous soos volg gemaak:
800 ml bruin asyn, gekook
3 koppies suiker
2 eetlepels medium kerrie
2 hoogvol eetlepels koekmeel
Ek het ‘n pasta van die kerrie en koekmeel gemaak en dit saam my kokende asyn en suiker ingeroer by die boontjiemengsel.
Kook alles saam vir 10 min en dadelik gebottel.
Resep en foto : Flipkotie Olivier
KOPERPENNIE BOONTJIESLAAI


KOPERPENNIE BOONTJIESLAAI
1 kilogram droë suiker boontjies
2 middelslag soetrissies, ontpit en sny in stukkies
2 uie, gekap
Kook boontjies tot amper gaar. Dreineer en voeg soetrissie en uie by.
Meng deur.
Meng volgende sous:
1 pakkie (82 g) tamatiesop
250 ml water
200 ml wit asyn
125 ml kookolie
250 ml suiker Continue reading
MAKLIKE KOPERPENNIE WORTELSLAAI


MAKLIKE KOPERPENNIE WORTELSLAAI
1 kg wortels, geskil en in skywe gesny
2 middelslag soetrissies, ontpit en sny in stukkies
2 uie, gekap
Kook wortels tot half gaar en dreineer oortollige water.
Voeg rissie en uie by wortels in kastrol.
Meng volgende sous:
1 pakkie (82 g) tamatiesop
250 ml water
200 ml witasyn
125 ml kookolie Continue reading
PEKEL UITJIES VIR EEN BOTTEL


PEKEL UITJIES VIR EEN BOTTEL
Hierdie resep is vir 1 groot mayonnaise bottel
1 teelepel suiker
1 teelepel sout
1 knoffel segment, gekap
1 chilli in 3 stukkies
1 teelepel pickling spice (Robertson pakkie)
bruin asyn genoeg om bottel te vul
Pak die bottel vol geskilde uitjies.
Meng die res van die bestanddele tot die suiker opgelos is en giet oor uitjies. Bottel moet tot bo vol vloeistof wees.
Sit deksel op en laat staan ‘n paar dae vir die geure om lekker te trou.
Resep en foto: Christabel Garisch
BOTTLED RED ONIONS


BOTTLED RED ONIONS
Simmer the following ingredients in a pot on the stove:
500 ml white vinegar
500 ml water
250 ml white sugar
10 ml salt
5 ml coarse pepper or pepper corns
10 ml mixed spices
Pickle onions *
Continue reading
GROENTAMATIEBLATJANG


GROENTAMATIEBLATJANG
Resep geplaas deur Mariska Rossouw
Foto: Franci Lemmer
FOODLOVERS RECIPES
3 kg groen tamaties, gesny en geskil in klein blokkie
125 ml sout – sprinkel oor tamaties en laat oornag staan en dreineer volgende dag oortollige vloeistof
1½ kg fyngekapte uie
750 ml suiker
750 ml asyn
Roer uie, suiker en asyn by tamaties die volgende dag en kook vir 1 uur.
Meng die volgende saam tot daar geen klontjies meer is nie:
90 ml koekmeel
30 ml kerriepoeier
30 ml mosterd Continue reading
GEBOTTELDE SOET PATATS


GEBOTTELDE SOET PATATS
Ek het my patats gecan, en dit het awesome uitgekom, soveel so, dat vriende met bottels van dit by my weg is. Kook stadig in pot, soos wat jy dit sou kook vir normale ete, met baie meer water, natuurlik ook sout en jou suiker. Laat botter uit, kook stadig, tot net sag, sit in gesterliseerde bottels en top met sous op, en draai toe, ek sit ook bietjie suurlemoensap in my sous. As jy dan een oopmaak om voor te sit, kook jy dit verder in daai sousie, sit botter by as jy verkies. In ‘n japtrap lekker patats. Sover weet ek, dit hou twee maande. Maar ek glo dit gaan baie langer hou. Ek het een bottel, wat nou drie maande toe gaan, en lyk nog yummy.
Ok, hier is die resep: Continue reading
MUSTARD CURRIED PICKLED BEANS


MUSTARD CURRIED PICKLED BEANS
This is my adapted version of an old favorite recipe. Mustard Curried Pickled Beans is a delicious side dish in the summer or can also form part of your roast dinner any time of the year!
4 lb (± 2 kg) sliced fresh green beans
1 lb (± 1 kg) sliced and chopped white onions
5 cups white sugar
4 cups white vinegar
Sauce:
1 cup gluten-free flour
1 cup mustard powder
2 semi heaped teaspoon turmeric
½ teaspoon strong curry powder (depending on taste – this is optional)
salt to taste
1 cup white vinegar
Continue reading

