

RONELL SE ROOISOUS VIR HOENDER MET WAAIER AARTAPPELS
My resep se sous moet gemaak word en oornag oor hoender staan of ten minste 3 ure voor dit gebak of gebraai word.
12 stukkies hoender
1 koppie tamatiesous, All Gold
1 koppie chutney
¼ koppie olie
2 eetlepels hoenderspeserye
1 eetlepel tiemie, droog
60 ml droë witwyn
6 knoffelhuisie, groterig moet fyn opgekap wees
1 ui, fyn opgekap
2 eetlepels Worcestersous
2 eetlepels bruinsuiker, of na smaak
Continue reading
Category Archives: Hoender/Chicken
BUTTER CHICKEN WITH JEERA RICE


BUTTER CHICKEN WITH JEERA RICE
To prep the chicken you’ll need
5 chicken breasts (cubed) this recipe
2 tbsp Greek yoghurt
salt
chilli spice/ cayenne pepper
Woolworths butter chicken spice
ginger paste
garlic paste
Mix well and cover with cling wrap, refrigerate for 20-30 min
For the gravy you’ll need
2 onions
ginger paste
garlic paste
2/3 tomatoes (chopped) Continue reading
WILLE HOENDERKERRIE


WILLE HOENDERKERRIE
Hierdie is my lui kerrie maar is altyd ‘n wenner.
Pak 1 kg hoender en soveel groente van jou keuse in oondvaste bak. Ek het 2 uie gekap, 3 aartappels in kwarte gesny en ‘n handvol rankbone en wortels gebruik.
Meng goed saam:
1 blikkie klapper melk
1 eetlepel Panko curry paste
1 eetlepel Rajah (pers boks)
1 teelepel breyani masala
1 teelepel hoender speserye
1 teelepel suiker
Sprinkel sout oor jou vleis en groente, en dan gooi jy sous oor.
Maak toe, bak teen 180°C vir so uur en ‘n half.
Resep en foto: Natacha Visagie
HOENDER IN ROMERIGE WITWYNSOUS


HOENDER IN ROMERIGE WITWYNSOUS
1 ui gekap
1/4 groen soetrissie gekap
1.2 teelepel knoffel gekap
1/3 pakkie sampioene gekap
1/3 pakkie gerookte spek in stukkies gesny
Grof gemaalde swartpeper, sout, oreganum en basilliekruid na smaak
3 hoender fillette in repies gesny
1/4 koppie witwyn
1 1/2 koppies room
Braai ui, soetrissie, knoffel, sampioene, gerookte spek, peper, sout, oreganum en basillikruid tot uie deurskynend is. Voeg hoender by en braai goed deur. Voeg witwyn by en kook goed deur. Voeg room by en prut tot ‘n dikkerige romerige sous vorm.
Foto: Petré van Jaarsveld
BBQ GEROOKTE HOENDER GEREG


BBQ GEROOKTE HOENDER GEREG
1 x 200 g spek stukkies
350 g – 400 g gerookte hoender borsies, gepluis
600 g patats
300 g baba aartappels, in die helfte gesny
suurroom
medium peri peri sous
gerasperde Cheddar kaas
gekoopte BBQ sous of maak jou eie
gout en peper, na smaak
Ina Paarman potato spice Continue reading
ANDRE SE HOENDERVLERKIES


ANDRE SE HOENDERVLERKIES
Omtrent 12 hoendervlerkies
5 ml peri-peri speserye (of na smaak)
15 ml Aromat
10 ml peper
250 ml mosterd sous
1 groot pak kaas en uie skyfies, fyn gekrummel
Meng die Aromat, peper en peri-peri. Besprinkel die vlerkies.
Smeer die vlerkies met ‘n laag mosterd.
Druk die vlerkies een vir een in die gekrummelde skyfies.
Plaas in die lugbraaier. (air fryer)
Braai vir 20 minute aan elke kant teen 175°C. Continue reading
IERSE BREDIE MET HOENDERMAGIES


IERSE BREDIE MET HOENDERMAGIES
Resep en foto: Alet Cruywagen
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het vandag gewerk en my sewentien jarige meisiekind het gekook. Irish stew met hoendermagies.
500 g hoendermagies
1 ui fyn gekap
1 hoenderblokkie
3 aartappels, opgesny
3 wortels, opgekap
sout en peper na smaak
1 teelepel Italiaanse speserye
Maizena om sous te verdik
Continue reading
JUANRI SE HOENDER MET BRUIN UIESOP SOUS


JUANRI SE HOENDER MET BRUIN UIESOP SOUS
1 pak hoender (ek het 14 stukkkies)
1 teelepel knoffel
1 groot ui, grof gekap
250 ml kookwater
125 ml koppie mayonnaise
125 ml koppie tamatiesous
1 pakkie bruin uiesop poeier
125 ml blatjang
Continue reading
EEN BAK HOENDERGEREG



EEN BAK HOENDERGEREG
ongeveer 12 stukke dye en boudjies (Groot pan)
Gooi ‘n laag rou Basmati rys onder in die bak.
Pak die hoender porsies op die rys en sit die volgende tussen die hoender:
1 botterskorsie, in skywe
aartappels, in blokkies
gekapte uie
rooi en groen soetrissie, gesny
sampioene, gekerf
geelwortels, geskil en in blokkies gesny Continue reading
ONE-PAN GARLIC, TOMATO, BASIL CHICKEN


ONE-PAN GARLIC, TOMATO, BASIL CHICKEN
4 chicken thighs
4 chicken wings
salt and pepper to taste
flour for coating
2 tablespoons olive oil
½ cup onion, chopped
1 garlic clove, chopped
1 table spoon tomato paste
1 cup chicken stock
½ cup tomato, chopped
1 tablespoon oregano Continue reading

