
PAMPOEN FLAPJACKS/ CRUPETS/ PLAATKOEKIES
250 g pampoen in blokkies
3 eetlepels bruinsuiker
1 eetlepels sonneblom olie
5 ml vanilla
2 groot eiers
250 ml karringmelk
knippie sout Continue reading

PAMPOEN FLAPJACKS/ CRUPETS/ PLAATKOEKIES
250 g pampoen in blokkies
3 eetlepels bruinsuiker
1 eetlepels sonneblom olie
5 ml vanilla
2 groot eiers
250 ml karringmelk
knippie sout Continue reading→


ARGENTYNSE WORTELS
Probeer gerus die resep. Die Jeera (komyn saad) gee ‘n baie lekker smaak aan die wortels.
500 g jullienne wortels
39 g botter
100 g rosyne
2 huisies knoffel, gekneus
5 ml sout
7 ml suurlemoensap Continue reading→


HEUNINGWORTELS
Foto: Piet Pompies
FOOD LOVERS RECIPES
500g babawortels, of in repies gesny
80 ml botter
80 ml heuning
45 ml bruinsuiker
Kook wortels in kokende water vir so 5 min.
Dreineer goed.
Smelt die botter, heuning en suiker in ‘n pan of kastrol.
Laat dit prut tot ligte karamel.
Voeg die wortels by en roerbraai dit stadig vir so 5 – 8 minute tot mooi blink en glanserig.
HEERLIKE “CRISPY” GEBRAAIDE AARTAPPELS
Kook die aartappels, dreineer die water en gooi die olie in die pot en sit nou eers die stoofplaat aan… skil die warm aartappels en sny die aartappel net effens met die mes (nie heeltemal deur nie) en breek verder met ‘n vurk op – sit warm aartappels in die koue olie – die hittel van die aartappels sal die olie geleidelik laat warm word… dis hoe jy die lekkerste, krakerigste aartappels met die sagte, donsigste binnekant kry….
Alet van Zyl


Meng die deeg bestanddele saam tot ‘n gladde deeg.
Doop die blomkoolrosies in die deeg en braai die rosies in warm olie tot ligbruin van kleur.
Dreineer die blomkoolrosies op kombuispapier.
Continue reading→

SQUASH BAKE
8 gem squash, halved, pips removed
3 eggs, beaten
30 ml flour
15 ml butter
190 ml milk
5 ml baking powder
5 ml cinnamon
125 ml sugar
Microwave the gem squash in a medium oval roaster for 8 – 10 minutes until cooked. Scoop the pumpkin out of skin into a mixing bowl. Mix all the ingredients, except the cinnamon and sugar with the pumpkin. Spoon the pumpkin mixture back into the oval roaster. Sprinkle with cinnamon and sugar and microwave the pumpkin dish for 3 – 5 minutes. Serve.

SJERRIE UITJIES
750 g uitjies
30 ml botter
60 ml sjerrie
30 ml bruinsuiker
2 vars takkies tiemie
1 lourierblaar
Skil uitjies en blansjeer in gesmelte botter tot goudbruin buite-om.
Giet sjerrie oor, besprinkle met bruinsuiker, en voeg kruie by.
Bedek met water en laat opkook.
Verlaag hitte en laat prut tot geurige sous gevorm het en uitjies sag is.
Resep: Carol Elliott Claasen
GEBAKTE CAJUN AARTAPPELWIGGIES
4 aartappels, ongeskil en in 6 wiggies gesny
1 suurlemoen in 6 wiggies gesny
8 knoffelhuisies, ongeskil
2 uie, in wiggies gesny
4 lourierblare
30 ml suurlemoensap
60 ml water Continue reading→


SPINASIEKOEKIES
2 bosse spinasie goed afgespoel en gesnipper (harde stukke verwyder)
2 uie fyn gekap
1 knoffelvinger fyn
1 pakkie spek fyn gekap
1 blik tamatie en ui
1 pakkie sampioen sous
2 x eiers
1 pakkie sampioen soppoeier
feta kaas
chedder kaas
Continue reading→
LOUISE SE PAMPOENTERT
Resep en foto: Louise Groenewald
FOOD LOVERS RECIPES
1 koppie koekmeel
1 koppie suiker
2 teelepels bakpoeier
3 koppies gaar pampoen of botterskorsie (nie waterig)
1 teelepel sout
2 eetlepels sagte botter
3 eiers
250 ml room (of ½ room ½ melk)
Kaneelsuiker om bo-oor te strooi
Continue reading→
You cannot copy content of this page
