

PATATROL MET KARAMEL
1 rol Today’s deeg
500 g patats
1 koppie suiker
1 koppie water
30 g margarien
5 ml sout
5 ml karamelgeursel
Sous:
1 blik Idealmelk
125 ml suiker Continue reading


PATATROL MET KARAMEL
1 rol Today’s deeg
500 g patats
1 koppie suiker
1 koppie water
30 g margarien
5 ml sout
5 ml karamelgeursel
Sous:
1 blik Idealmelk
125 ml suiker Continue reading→


BACON WRAPPED POTATOES
8 bacon slices, cut in half crosswise
16 small potatoes
Preheat oven to 200°C. Wrap each bacon piece around a potato and secure with a toothpick. Place in a baking dish and bake until bacon is crisp and potatoes are tender when pierced with a knife, 40 to 50 minutes. Serve warm.
Photo: Heibre Schronen
PATAT-SPINASIE EN SPEKTERT
4 medium of 3 groot rooi soet patats
1 groot uit of 2 medium uie
1 bos spinasie
1 pakkie baconbits (die stukkies wat gekerf is nie die repe met vet nie)
1 koppie plein jogurt
1 eetlepel bruinsuiker
2 groot eiers
1 teelepel suurlemoensap
1 teelepel mosterdpoeier
1 teelepel maizena
Suurlemoenpeper en olyolie vir braai van patat Continue reading→


HEERLIKE AARTAPPELKOEKIES
4 of 6 gaar aartappels in skil gekook en grof ‘gemash’
Soet rissie fyn gesny
2 of 3 bosuitjies fyn gesny
Hand vol pietersielie gekap
Bacon bits gebak en kleiner gesny
1 of 2 eiers geklits
Sout en peper na smaak
Bietjie chilli na smaak
Bietjie meel om jou hande in te smeer sodat die mengsel handteerbaarder word


BLOMKOOL MASH
Kook die blomkool sag in sout water, gooi water af en sit bietjie margarine by, mash en strooi bietjie kaneel oor.
Toets vir sout en pas aan indien nodig
resep en foto: Heidi Rowe
GEKARAMALISEERDE UIE
Hier is my resep:
15 ml olyfolie
3 uie fyn gesny
45 ml bruin suiker
45 ml balsamiese asyn
5 ml fyn tiemie (opsioneel)
sout en peper
Verhit olie in pan en braai uie tot bruin. Draai na meduim lae hitte gooi asyn en suiker by. Prut tot vloeistof verdamp het.
Eet lekker.
NOTA: Jy kan natuurlik die resep dubbel en drie dubbel. Dit hou lekker in die yskas en dan maak ek dit sommer gou warm in die mikrogolf.
Resep en foto: Karin Van Coller Minnaar
OVEN ROASTED VEGETABLES
Dis iets wat ek baie graag maak. En dit kom roasted uit met sulke klein swart puntjies hier en daar.
Dis die hele idee van oven roasted veg. Die groot geheim is om nie die oondpan vol te pak nie,
anders stoom dit en roast dit nie. Doen dit in twee batches as jy baie moet maak. Hier is my resep:
(serves 6)
Learn to Cook with Louise
A great accompaniment to serve with any dish, even a braai. Very popular with everybody, even those who don’t eat veg. The secret of oven roasted veg is not to overcrowd the roasting tin, as it will steam and not roast.
Use a variety of fresh vegetables, for example: Continue reading→


BLOMKOOL EN BROCCOLITERT
250 g blomkoolblommetjies
250 g broccoliblommetjies
bietjie olie
2 uie gekap
1 knoffelhuisie gekneus
250 g spek gekap
250 g sampioene in skyfies gesny
1 rooi soetrisssie in blokkies gesny
250 ml room
125 ml melk
41 g ( 1 pakkie) Potato Bake, sour cream en chives geur
250 ml gerasperde cheddarkaas Continue reading→


PAMPOENKOEKIES (POFFERTJIES)
2 koppies meel
2 koppies gaar fyn pampoen
¼ teelepel sout
4 teelepels bakpoeier
Bietjie kaneel
Meng als tesame en roer goed deur. Bak telepels vol in diep olie en sit in n bak. Die deeg is lekker elasties en lyk soos slap chewing gum die deeg is great hy draai sommer homself om as die een kant gaar is. Continue reading→
You cannot copy content of this page
