-
Veda Harris-Coetzer
onse oumas het kool repies gesny uie en tamatie in gesny goed gestoom tot sag en sny genoeg aartappel in kook sag mash sout en peper en lekker botter en daarsy …….as jy wil kan jy stukkies bacon insit maar nie noodwendig Continue reading
Category Archives: Groente / Vegetables
EMILYs FAMOUS HASH BROWNS
“Good old fashioned restaurant-style hash browns. Perfect with hot pepper sauce and ketchup!”
Servings 4
Ingredients
2 medium russet potatoes, shredded
1/2 medium onion, finely chopped
1/4 cup all-purpose flour
1 egg
1 cup oil for frying, or as needed
salt and pepper to taste
Directions
Rinse shredded potatoes until water is clear, then drain and squeeze dry. Place shreds in a bowl, and mix in the onion, flour and egg until evenly distributed. Continue reading
HEERLIKE KAPOKAARTAPPELS
DIE LEKKER MURGPAMPOENTJIE TERT


DIE LEKKER MURGPAMPOENTJIE TERT
1 pakkie murgpampoentjies, opgesny in skyfies
suiker na smaak (opsioneel)
1 pakkie wit uiesoppoeier
500 g botterskorsie in blokkies gesny
1 pak sampioene, opgesny
1 houertjie room
Plaas die murgpampoentjies in ‘n oondbak en stooi ‘n bietjie suiker (opsioneel) bo-oor.
Sprinkel ‘n derde van die pakkie soppoeier oor die murgpampoentjies. Plaas die botterskorsieblokkies op die murgpampoentjies. Strooi weer ‘n derde van die soppoeier oor die botterskorsie. Plaas die sampioene bo-op die botterskorsie en sprinkel die laaste derde van die soppoeier oor die sampioene. Giet die room bo-oor.
Bak die gereg in ‘n voorverhitte oond teen 180°C vir 60 minute.
Resep: Marisa Olivier
MARROWTERT
Resep en foto: (Pappa)Rencia Odendaal Pretorius
Heerlike Koolgereg
Kool na jou smaak en hoeveelheid
Witsous soos verlang na die hvl kook
3 Soorte kaas
Sout en Peper Continue reading
MAKLIKE AARTAPPELGEREG
MAKLIKE AARTAPPELGEREG
8 medium aartappels
1 blik ingedampte melk
1 pakkie soppoeier [Hoenderroom, sampioen of aspersieroomsop]
2 groot uie
1 knoffelhuisie
250 g spek
Gerasperde kaas
Stoofplaat en Oond Continue reading
GEBRAAIDE EIERVRUG
OOND-GEROOSTERDE BEET MET ROOM
KONDENSMELK SOUSBOONTJIES
Week 500 gr Heerbone of Lappiesbone oornag in water.
1 teelepel sout
1 eetlepel botter
1 teeepel fyn kaneel
1 koppie suiker
halwe koppie asyn
Kook deur.
Sharon Gien-Cambierdit werk wonderlik met die blikkie wit bone. Wanneer dit ingepiekel is gaan dit heerlik wees. ‘n bietjie van die warm sous geproe. Dis baie lekker.









