

VYEROLLE
Haai vriende. Hier is die vyerolle se resep.
Pluk die vye en sny die stingeltjies af tot teen die vy.
Vye kan geskil word of net so gemaal word.
Maal die vye en gooi uit op gesmeerde plastiek skinkborde en plaas in plek waar dit droog kan word.
Maak rante los en rol op en plaas in droe houer.
Geniet dit, Ek doen so
BRON- MARGARET GOUWS












