HANDE SKROP GESKENK
Gaan na ‘n fabriek toe wat skoonmaakmiddels maak (baie goedkoper as om by bv Pick ‘n Pay te koop). Kry handwas middel. Sit suiker ¾ vol in ‘n glasflessie, vul op met handwas en meng.
Viola, daar het jy ‘n lekker skropmiddel vir ouma se hande as sy klaar in die tuin gewerk het!
Geplaas deur Joanie Vermaak Schutte







