

ONGEKOOKTE KLAPPERYS RESEP
1 blikkie kondensmelk
200 g klapper
500 g versiersuiker
Meng alles saam( effe styf) maar meng net goed en as wil kleursel byvoeg kan jy so 3 ml bysit.
as goed gemeng is, druk mooi vas in gesmeerde bak. Sit in yskas vir so 15 min haal uit en sny in blokkie.
BRON- Marina Wilken van Dyk
foto: Doreen J Visser






