

THAI FRIKKIES
Bron: Martie Fourie Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
250 g bees maalvleis
250 g vark maalvleis
1 eetlepel gekapte knoffel
4 spriet uie, gekap
1 stukkie vars gemmer, gerasper
2 eetlepels rooi kerrie pasta (koop dit klaar deesdae by ‘n Supermark)
1 eetlepel gekapte vars koljander
1 eetlepel suurlemoensap
1 eetlepel vis sous (Te kry by Supermark) Dit hou lank in die yskas.
1 eetlepel palm suiker (of bruin suiker)
swart peper.
Maak klein frikkies en braai in bietjie olie tot gaar. Continue reading






