1 koekie gis is 25 g wat dan 15 ml kitsgis is.
Ek is seker jy kan die saamgepeste gis vervang met kitsgis.

HOMEMADE BAKING POWDER
Posted by Lynette Muller
FOOD LOVERS RECIPES
1 teaspoon baking soda (KOEKSODA)
2 teaspoons cream of tartar (kremetart))
1 teaspoon corn starch (optional) (maizina)
Mix the baking soda and cream of tartar together until well combined.
Use immediately.
Use the corn starch to be able to store the baking powder for 6 months.
Girl, that’s a lot of work! Now is the time to rope in some more willing friends. 😛
I would suggest you have a bread table which can serve as starters. This is great for an informal type of setup. These days you get such a wonderful variety of breads at your local supermarket that it really does not have to be boring at all. And you order it all two days ahead of time and just go and pick it up.
You can arrange it very nicely with some props, nice tablecloth, baskets, etc. E.g French loaf, nice rolls, croissants, cheese muffins, health/seed loaf, cocktail rolls.
Also a variety of crackers. Serve some nice cheeses, jams, cream cheese and good homemade patés with the bread.
Mains: Serve something which is easy to prepare ahead of time and reheat in the hall’s kitchen.
The easiest is one dish, e.g. any type of potjie dish (huge choice here), Malay curry, Breyani, Bobotie, Lasagne, Chicken ala King, good homemade pie.
Serve with rice or potatoes and maybe something like pumpkin pie.
Baked puddings can be done a day or two in advance and is also easy to serve with custard.
Stalwarts like Malva pudding, Cape brandy pudding, carrot pudding, milktart, saucy choc pudding, lemon pudding are always popular and appreciated.
Maybe not the most exciting menu, but the easiest to execute. In the end, people enjoy a good plate of food, especially the men, without too many “weird” things on the plate! 🙂
Put the food in foil or other type containers which you can put in the oven and warming drawer to reheat, so you can utilise this space as well . If the rest are in pots, bring along some little gas stoves for reheating. 70 is a lot of people to feed. Microwave also handy of course. You can stretch food m u c h further if you and sis dish up for the people at the main meal. Then your portions will work out fine. Another idea is to reheat on the braai over the coals if you can get some men to do this for you and everything is in potjies perhaps. The guys of course love this, they can stand around the fire whoohoo!!
Louise Groenewald

SNOEPIE IDEES
Celia De Villiers Enslin (1)
Toasted Broodjies is altyd ‘n treffer – Ham en Kaas en Chicken Mayo – dink ek (weet nie watter ander vulsels is algemeen gewild nie) En dan dalk iets soos Jaffles (maalvleis vulsel en dalk selfs ‘n kaas en eier of so iets vulsel)
Christina Stienie Breed (2)
Gekookte aarappel in die skil met n kaas witsousie of iets gevul
By n Laerskool waar ek lank terug afgelos het, was dit baie gewild
Vetkoek en maalvleis
Sputniks= Viennas met degie om Continue reading→


GROENTE-KOEKIES
Porsies:12-15 koekies
2 aartappels, geskil en gerasper
1 ui, gerasper
1 x 410 g-blik groenbone, gedreineer
1 x 410 g-blik pitmielies, gedreineer
1 eier, gektits
70 g/125 ml koekmeel
5 ml geurselsout
10 ml gedroogde pietersielie
250 ml sonneblomolie Continue reading→


SOUTVLEIS KOEKIES
Porsies: 12-15 koekies
2 aartappels, geskil en gerasper
1 x 300 g-blik ingemaakte soutvleis, fyngemaak
sout en swartpeper na smaak
2 ml gemengde kruie
70 g/125 ml koekmeel
250 ml sonneblomolie Continue reading→

VOORSTELLE VIR SKEMERKELKIEVERSNAPERINGS
(30 mense)
WARM VERVERSINGS
Gebraaide repies hoenderborsies vooraf gemarineer in ‘n soet-en gekruide sous
Gebraaide chipolates en heelgraanmostert
Klein aartappeltjies gevul met grasuie en roomkaas
Spek om ontpitte pruimedante gedraai
Spinasie en ricotta-driehoekies
Miniatuur quiches of pasteie
KOUE VERVERINGS
Eier-mayonnaisepatee of fansebroodbasis
Gerookte salmrolletjies
Afgeddopte steurgarnale aan stokkies met seekosdoopsous
Gebraaide fitelblokkies met Hollandaisesous
Taramasalata op komkommer gepyp. Continue reading→


CREAMY DEVILLED EGGS
8 large eggs
1/3 cup of light mayonnaise
1 tablespoon Dijon mustard
1 teaspoon white wine vinegar
1 tablespoon minced shallots
¼ tablespoon hot sauce, such as Tabasco sauce
coarse salt and ground pepper
paprika, for garnish
Place eggs in a medium saucepan, add cold water to cover by 1 inch, bring to a rolling boil. Remove from the heat, cover and let it stand for 13 min. Continue reading→

PLATTER IDEES
Elizma Engelbrecht Olivier
Wortelstokkies en komkommer strokies, jy kan blomkool en broccoli boompies ook bysit met ‘n lekker mayonaise dip. Ham, kaas en agurtjie stokkies is ook altyd ‘n treffer.
Elsie
Ek gebruik oorskiet pap/rys dan maak ek poffertjiedeeg gooi pap of rys, spek fyn gesny /koue vleis/oorskiet vleis, kaaspoeier en gerasperde kaas, uieblaar, fyn gesnyde peppers fyn gesnyde bietjie speserye soos ek voel lepels vol in warm olie soos gewone pofferjies tot bruin. En dan sommer net oor ek lus is, doop ek appel of piesang in die mengsel en braai ook in olie. As die vrugte poffertjies gaar is, strooi ek strooisuiker oor. Nogal lekker.
Maritha Horn
Kook spinasie, uie en aartappel sag. Dreineer en bind met eier en meel. Maak bolletjies en braai in diep olie. Baie lekker warm of koud.
Wilna Dorfling
Ek’t hierdie ook bedien met my man se 60ste verlede naweek. Dit is so maklik en ‘n wenner, my hele platter was opgeëet en daar was heelwat lekker disse. Perske gevul met kerrie boontjies. Maak ‘n platter met die gevulde perkes, aspersies, en ghergins op ‘n ronde skinkbord met gesniprde slaai blare. Atyd lekker saam met koue vleise of braaivleis. O ja ek’t nog gevulde olywe bygesit.
Magda Serfontein
Peppadews gevul met roomkaas.
Sandra Visagie
Vat vars peppadews en vul dit met rou hoender lewertjies gegeur met sout en peper, draai dit heeltemal toe in repies-spek en bak dit in die oond tot gaar
Carmen Meyer
Sny daai piepklein cocktail hotdog-buns, smeer met roomkaas en sit ‘n stuk droëwors daarin. Kan in die helfte gesny word. Nog ‘n wenner was klein bunny-chows.
Belinda Brand Theart
Viennas gesny in 3, draai spek om die worsie, steek vas met toothpick en braai in pan met sweet chilli sous.
Louise Groenewald
Toe ek nog platters gemaak het, het ek gevind die springrolls vlieg eerste. Baie gewild en mens kan dit ook self maak, maar deesdae kry jy wat gevries is wat tog te lekker is. Bedien natuurlik saam met ‘n lekker sousie.
Belinda Brand Theart
Fillo pastry gevul met gepekelde jalapeno’s en brie kaas en kook in olie. So selfgemaakte springrole is baie lekker. Nog ‘n wenner is rocket en baba spinasie blare bymekaar gesit, smeer met dik maaskaas, sprinkel met parmasaan, rol carpachio velle om dit met blare wat effe aan kante uitsteek, sprinkel swart peper bo-oor en klein bietjie suurlemoen sap. Is bietjie duur maar vrek lekker.
Peggy Devine
Crumbed mozarella cheese blokkies, klein stukkies sticky ribs, hoender boudjies, stukkies winglets, cherries met bacon omgedraai.
Belinda Brand Theart
‘n Mini frikkadel was nog noooit sleg nie. Ek gaan altyd eerste vir hulle. 🙂
Janecka Kruger
Stukkies vienna in vetkoekdeeg met ‘n dip sousie.
Jeani Strauss
Gesnyde (nie te dun) biltong, gaar boerewors in stukkies gesny of gaar steakrepies met ‘n avokado dip. Groot treffer.
Carmen Meyer
Het eenkeer die Kyknet kookprogram gekyk met Jack Parrow – hy het ‘n stuk steak medium/rare gebraai, in blokkies gesny en dieselfde grootte blokkies camembert kaas en avo op ‘n stokkie gesit. Lyk heerlik!
My ma sny haloumi in blokkies, draai toe in spek en braai dit op die vuur as ‘n voorgereg. Bedien met sweet chili sous.
Loraine Van Wyngaardt Botha
Rol ‘n pak gekoopte deeg dun uit en sny in blikkies van so 5 x 5 cm. Bak net so in kookolie. Sal binne sekondes uitpof. Haal uit en gooi sommer op ‘n papiervel om die ergste olie te dreineer. Sprinkel Aromat oor. Vinnig en lekker.
Belinda Brand Theart
Joh, dis ‘n blink idee, of chilli aromat! en natuurlik gaan sit al die lekker dinge dadelik om die middel lyf en heupe. ai, hoekom hoekom?
Sureta Olivier
Iets gesond maar lekker. Sny ‘n spanspek in blokkies en feta kaas. Sit op klein sosatie stokkies. Sit ‘n rocket blaar tussen die kaas en spansek. Sprinkel met ‘n bietjie balsamic asyn oor. Sit die kaas aan die onderkant sodat dit kan regop staan.
Braai ribs en sny dit op en dien op. Die klein vark ribs wat mens kry dis lekker vinnger kos.
Louise Groenewald
Ek het al blokkies bobotie opgesit en ook hoender fillet strips wat in cajun spice gebraai is. As dit land…gone!
Louise Groenewald
Nou dink ek darem ver terug. Ek het altyd ‘n bakkie met heerlike Coronation hoender in die middel van die platter gesit met beskuitjies en broodjies rondom, met lepeltjie by. Dan skep elkeen van die hoender op ‘n broodjie. Die consistency van dit is soos stywe hoendermayo, dit werk lekker. En dan die patees, my GUNSTELING!

IDEES VIR ‘N OOIEVAARS PARTYTJIE
Surika Niemand Meyer
Die volgende was die decor en catering. Catering,het hul doeke gevat (weggooi) en ‘n stootwaentjie gemaak daarvan as die “koek”. Hul het cupcakes laat maak met die babatjie se gesiggie wat uitsteek en die boude was toe gegooi met ‘n kombersie..alles eetbaar en versiersuiker. Dan het hul platters gemaak(vingerete) soet en sout.
Decor het hul ‘n wasgoed lyn gespan met babaklere op…hul het tafels gedek van 12 elk..die vrouens het gescrapbook,(was ingangsfooi) en die manne het buite gebraai en gekuier…
Was vir ‘n dogtertjie,haar kamer se kleure is pienk/pers. So dit was ook die kleure van die saal. Hoop dit help. Continue reading→
You cannot copy content of this page
