BOEREWORS MET ‘N KINKEL
Boerewors vir die wat alergies is vir naeltjies…
Vir elke 1 kg worsvleis…gebruik ons die volgende kombuis mates..
1 Eetlepel sout = +/- 17 gram
1 teelepel growwe swart peper +/- 2 gram
1 teelepel Pimento (Allspice) +/- 2 gram
1 eetlepel Koljander +/- 5 gram
En 1 koppie woestersous vir elke 10 kg worsvleis.. Continue reading














