BOEREWORS MET ‘N KINKEL
Boerewors vir die wat alergies is vir naeltjies…
Vir elke 1 kg worsvleis…gebruik ons die volgende kombuis mates..
1 Eetlepel sout = +/- 17 gram
1 teelepel growwe swart peper +/- 2 gram
1 teelepel Pimento (Allspice) +/- 2 gram
1 eetlepel Koljander +/- 5 gram
En 1 koppie woestersous vir elke 10 kg worsvleis..
Het so n VET Gemsbokwors gemaak, sonder ander vet..
en dit smaak 1000 keer lekkerder as enige pak “winkel” speserye..
GEEN MSG, Potassium kleursel, geursel, serials en preserveermiddels..
Bron: Stefaans Blaauw








