BIETJIE MEER OOR WILDEWAATLEMOENE ( MAKATANE, KARKOERE,TSAMMAS)
Wildewaatlemoene kan in die plek van soetwaatlemoene gebruik word vir konfyt of suurtjies.
Omdat sommige van die vrugte bitter is, is dit wys om altyd eers aan die vleis te proe.
Die wildewaatlemoen moenie groen gepluk word nie hy moet aan die plant gelos word totdat die stingeltjie heeltemal verdroog het. Continue reading












