Smelt gerasperde margarine en kaas oor lae hitte tot romerig voeg dan jou een koppie melk daarby, en roer aanhoudend, ek hou daarvan om dit te klits in die pot terwyl dit kook
BRON EN FOTO: Marie Rheeder Troskie


MARIE SE KAASSMEER
Ek maak hom al jare en nog net altyd ‘n sukses.
1 x 250 gram rondo margarine moet rondo wees
1 x koppie longlife melk ek koop die klein boksie.
so plus minus 500 g bergkaas (geproseseerde kaas)
Smelt gerasperde margarine en kaas oor lae hitte tot romerig voeg dan jou een koppie melk daarby, en roer aanhoudend, ek hou daarvan om dit te klits in die pot terwyl dit kook
BRON EN FOTO: Marie Rheeder Troskie


MAAK JOU EIE BOTTER
(genoeg vir 300 g)
500 ml dubbeldik room
10 ml sout
Plaas bestanddele in elektriese menger se bak en klits op medium-spoed tot room verdik, sowat 2 – 3 minute. Stel spoed hoër en hou aan klits tot mengsel in twee verdeel. Gooi mengsel deur ‘n sif en dreineer die karringmelk af. Plaas botter in skoon bak en meng met houtlepel tot gladde, romerige mengsel. Vorm in blok, bedek met waspapier en verkoel tot ferm.Gebruik altyd botter en olie om die helfte as jy iets wil roerbraai. Die olie keer dat die botter brand voor jou groente of vleis gaar is. Continue reading→

MAKE YOUR OWN ICING SUGAR
To make one cup of icing sugar you’ll need:
1 cup of granulated white sugar
1 tablespoon of cornstarch
A blender Continue reading→
MIRACLE WHIP
4 eiergele
1 teelepel sout
2 teelepels droë mosterd
6 eetlepels asyn
3 koppies olie
3 teelepel maizena
1 koppie kookwater
2 eetlepels suiker
kwart koppie asyn


LIQUID TO STORE YOUR FETA CHEESE IN
Add eight cups of water to a saucepan.
Add a ½ cup of kosher salt to the water.
Bring the water to a boil on the stove. This will adequately dissolve the salt in the water.
Remove the brine from the stove top.
Set the brine aside while it cools to room temperature.
Chill the brine in the refrigerator for at least 45 minutes.
Place the feta in a plastic tub that has an airtight lid. Continue reading→

MAAK JOU EIE MAASKAAS
Maak jou eie Maaskaas van afgeroomde melk!
Mens vat net soveel afgeroomde melk as wat jy kan kry, laat dit DIK word, en ek bedoel ordentlik dik – sommer totdat die vaste melkgedeelte en die wei skei. Die dik deel dryf dan bo. Gooi die vloeistofgedeelte af en skep dan die dikmelk deel in ‘n gaasdoeklap (cheese cloth material).
Vou dit toe maar hou die punte bymekaar en draai dan die lap soos mens sal maak om die meeste van die water uit die dikmelkgedeelte uit te pers. Hou die punte so opgedraai en plaas dit in ‘n sif oor ‘n bak en plaas ‘n swaarderige gewig bo-op. Laat dreineer so oornag. Continue reading→


FETA
4½ liter melk
114 g mesofil kultuur (vra by ‘n korporasie) of suurmelk
¼ lebekstraktablet
Verhit die melk tot 35ºC. Roer die mesofil by en laat staan vir 30 minute. Los die lebekstrak op in koue water, gooi ‘n knippie sout by en meng dit by die melk.
Roer vir ten minste vyf minute. Bedek en laat staan vir 45 minute teen kamertemperatuur. Die melk behoort dik te word in die tyd.
Sny die stremsel nou in blokke van 3 cm dik. Laat 15 minute staan om dik te word. Gooi die wei af wat uitloop.
Plaas dit in vierkantige kaashouers wat uitgevoer is met kaasdoek. Draai dit om na een uur. Laat dit oornag staan sodat die wei uitloop. Continue reading→


PETRA SE TUISGEMAAKTE ROOM
(moe mooooe mooooooe)
250 g botter dis 1 ½ koppie SAGTE BOTTER MAAR NIE GESMELT NIE GROOT SEBLIEF!
¾ koppie strooisuiker
1 teelepel gelatien
¼ koppie warm water
½ teelepel kremetart
¼ koppie koue kraan water Continue reading→


GOUE STROOP MET KOOKWATER
Foto: Jan Pool Snr
FOOD LOVERS RECIPES
Skroei 2 kg wit suiker in ‘n dikboomkastrol oor lae hitte totdat al die korrels gesmelt en dit ‘n ligte goudbruin is, roer aanhoudend en wees versigtig dat dit nie te donker word nie.
Meng:
2,5 liter kookwater
7 ml kremetart
7 ml sout
Roer die water geleidelik en bietjiesgewys by die gesmelte suiker, oppas dat die stoom jou nie brand nie.
Kook die stroop vinnig totdat dit dik genoeg is.
Om te toets of dit dik is, skep af en toe ‘n klein bietjie stroop in’n koue piering.
Bottel die stroop warm in warm, gesteriliseerde inmaak flesse en verseël dit.


MAAK JOU EIE PASTA DEEG
Wit pasta (basiese resep)
500 ml koekmeel
3 groot eiers
2 ml sout
15 ml olie
15 – 30 ml water Continue reading→
You cannot copy content of this page
