

MALVA SJOKOLADE TERT
Maak kors van 1 pakkie Romany Creams, rol fyn en voeg 2-3 eetlepels gesmelte botter by, so klam soos seesand.
Druk vas onder-in tertbak.
Vulsel:
Verhit 1 pak (150 g) malvalekkers saam met 250 ml melk.
Roer oor hitte tot gesmelt.
Roer 200 g donker sjokolade, in blokkies gebreek, by tot gesmelt.
Laat afkoel.
Klits 250 ml vars room styf en vou by sjokolademengsel in.
Skep in tertkors. Rasper sjokolade oor of breek flake in stukkies bo-oor.
Plaas in die yskas om te stol.
Bedien met vars bessies of enige ander vrugte.
Foto: Liezl van Niekerk
Category Archives: Terte – Soet / Sweet Tarts
SONJA SE MAASKAASTERT
SONJA SE MAASKAASTERT
1 pakkie tennisbeskuitjies
500 ml room
1 bakkie gladde maaskaas
1 blikkie kondensmelk
15 ml gelatine opgelos in klein bietjie kookwater (laat afkoel)
100 ml suurlemoensap Continue reading
CREMORA-KOFFIETERT
CREMORA-KOFFIETERT
Kors
2 x 200 g pak sjokoladebeskuitjies,
fyn gedruk
200 g botter, gesmelt
Vulsel
500 g Cremora
250 ml (1 koppie) kookwater
2 x 397 g blikke kondensmelk
250 ml (1 koppie) suurlemoensap
45 ml (3 Eetlepels) koffielikeur (soos Kahlua of Tia Maria) Continue reading
PIESANGROOM TERT
CUSTARD SLICES


CUSTARD SLICES
200 g cream crackers (1 packet)
1 tin condensed milk
3 tins fresh milk (use empty condensed milk tin to measure)
3 eggs
5 ml vanilla essence
25 ml stork margarine
80 ml custard powder
Icing
500 ml icing sugar
± 40 ml boiling water
Spray container with Spray and Cook Continue reading
APPELKRUMMELTERT


APPELKRUMMELTERT (sonder eiers)
2 koppies koekmeel
¼ koppie suiker
¼ koppie botter
1 hoogvol teel bakpoeier
Vryf die botter in die meelblom in tot dit soos krumels lyk, voeg dan die suiker en bakpoeier by, voer ‘n tertbord met die helfte van die krummels uit – sit dan die appelmengsel in en gooi die res van die krummels bo-oor. Continue reading
KARAMEL SUURLEMOENTERT
SUURLEMOEN VLATERT
CREMORATERT MET ‘N VERSKIL


CREMORATERT MET ‘N VERSKIL
½ koppie kookwater
250 g Cremora
1 blik kondensmelk
½ koppie Suurlemoensap
500 g jogurt (Black Forrest)
1 pak rooi jellie
1 pak Marie beskuitjies fyngemaak en met gesmelte botter (80 – 100 ml) gemeng Continue reading
PEERTERT


PEERTERT
1 pak Romany Creams (Ek het Peppermint geur gebruik)
1 blik peer halwes
Kersies
1 Peppermint Crisp
Pak Romany Creams in ‘n tertbak. (Rond werk makliker)
Giet die peersap bo-oor die koekies en laat staan vir halfuur.
Pak die peerhalwes bo-op die koekies en versier met kersies.
Bak by 180°C vir 20 – 30 min.
Haal uit en rasper Peppermint Crisp bo-oor terwyl die tert nog warm is.
Vir die tert op die foto het ek 2 pakkies koekies en 2 klein blikkies pere gebruik. Kan warm of koud bedien word en met roomys of vla soos verkies.
Resep en foto: Suzette Minnaar







