

GOLD CROSS SE CREMORATERT
Lewer 2 terte
1 blikkie kondensmelk (Onhou asb Gold Cross kondensmelk die ander is te loperig, dis die geheim van die tert.)
1 blikkie fyn pynappel
1 pakkie tennisbeskuitjies
200 g gesmelte botter
½ koppie suurlemoensap
1 pak 500 g cremora poeier
Continue reading
Category Archives: Terte – Soet / Sweet Tarts
LEKKER KONDENSMELKTERT


LEKKER KONDENSMELKTERT
1 blik kondensmelk
3 blikkies water
3 eiers, geskei
4 eetlepels vla
4 eetlepels Maizena
(Jy kan ‘n (kaneel) kors van Tennisbeskuitjies en botter en kaneel maak as jy wil).
Meng 1 blikkie water en eiergele.
Meng vla en Maizena by in ‘n aparte bak. Continue reading
MARIAAN SE YSKASKAASKOEK
Kors:
Eat some more koekies
Gesmelte botter
Maak koekies fyn en meng met botter. Druk in ronde bak. Sit in yskas vir 10min
Vulsel:
2 bakkies cream cheese ( het die keer sjokolade en cherrie gebruik)
Blikkie kondensmelk
Kwart koppie suurlemoen sap.
Een pakkie gelatine Continue reading
GEBAKTE VLATERT
HEERLIKE APPELIEFIE TERT
HEERLIKE APPELIEFIE TERT
1 tert kors (marie beskuitjies of tennisbeskuitjie kors werk goed)
1 blikkie appelliefies
1 pakkie suurlemoenjelly
2 eetlp suiker
2 eetlp vla poeier
Dreineer appeliefies ma hou stroop. Continue reading
VINNIGE YSKASTERT
1×80 g-Suurlemoen Jelly
250ml Kook water
1 Blikkie Ideal Melk
125 ml Suiker
1 Blikkie Granadilla moes
2 Pakkies Tennis Beskuitjies. Continue reading
LIETSJIE TERT


LIETSJIE TERT
1 pallie suurlemoen jellie;
250 ml kookwater;
1 blik lietsjies;
2.5ml gelatien opgelos in 15 ml water;
250ml vars room;
250g roomkaas
1 blik kondensmelk. Continue reading
JOGURT TERT
500ml yoghurt
250ml room
1 blik kondensmelk
1 pakkie jellie
1 e suurlemoensap Continue reading
BEST LEMON MERINGUE PIE



Hierdie lekker tert is ongelukkig ‘n luukse deesdae, dit werk tussen R70 en R80 uit om te maak. Bêre maar die resep vir ‘n “einde van die maand” bederf of wanneer kondensmelk afgemerk word.
Makes 1 x 24cm pie
Serves 12
This is one our most requested recipes. It is absolutely divine. Don’t be put off by the long method description, I am simply giving you all the tips to avoid the usual pitfalls of:
• A raw tasting filling
• Meringue slipping off the filling and pulling away from the sides
• Meringue weeping sugary tears etc.
CRUST
1 x 200 g pkt tennis biscuits
¼ cup (60 ml) real butter, melted
FILLING
2 x 397 g tins of full cream sweetened condensed milk
½ cup (125 ml) boiling water Continue reading
WENNER MELKTERT
WENNER MELKTERT
Deeg:
2 koppies koekmeel
2 teelepels bakpoeier
1 eier
1/2 koppie botter
1/2 koppie suiker
Knippie sout
Meng botter, suiker goed. Klits eiers en voeg by. Meng res van die bestanddele. Maak aan met bietjie melk. Voer panne uit druk mooi dun in met hande. Bak teen 180ºC tot gaar. Continue reading







