

ELIZE’S SLAPHAKSKEENTJIES
24 small pickling onions
1 cup water
1/2 cup wine vinegar
1/2 cups sugar
1 teaspoon mustard powder
1 teaspoon Dijon mustard
1 teaspoon mustard seed ( fried in dry pan)
1/2 teaspoon salt
2 eggs, whisked
Category Archives: Slaaie / Salads
GESTOLDE KAASVORM


GESTOLDE KAASVORM
(175 g) bloukaas (wedge), gerasper
1 klein ui, gerasper
1 houertjie gladde (ongegeurde) maaskaas
1 sakkie gelatien
1 houertjie room, styfgeklop
75 ml mayonnaise
2 ml anchovy-essens of 2,5 ml vissmeer Continue reading
ROMERIGE GESTOLDE WORTELSLAAI


ROMERIGE GESTOLDE WORTELSLAAI
1 blik ingedampte melk, oornag in yskas geplaas
1 pakkie pynappeljellie
3 teelepels gelatien, opgelos in klein bietjie kookwater
1 blik fyn pynappel met sap
1 klein blikkie granadilla pulp
2 wortels, fyn gerasper
Continue reading
STOMPIE SE BROCCOLI SLAAI
STOMPIE SE BROCCOLI SLAAI
1 heel broccoli sny in klein deeltjies (blommetjies) hou rou
250 g gebraaide spekstukkies
± 1 koppie kaasblokkies
1 ui fyngekap
1 pakkie croutons (ek maak my eie van 4 snye witbroodblokkies wat ek in olie bak)
Meng alle bestanddele behalwe croutons saam. Continue reading
MIRACLE WHIP SLAAI MET ERTJIES
MIRACLE WHIP SLAAI MET ERTJIES
1 blaarslaai gekap
Skep Miracle whip mayonaise oor die blare.
Strooi in lae die volgende oor die blaarslaai’
1 koppie gekapte uie
1 koppie groen soetrissie, ek het nie want ek eet nie green pepper nie.
1 koppie gerasperde kaas
1 koppie ertjies, ek het vars ertjies uit die tuin gebruik blikkie is ook reg. Continue reading
APPEL EN BROCCOLI SLAAI
APPEL EN BROCCOLI SLAAI
vir 2 mense
1 appel lekker koud gemaak met skil en al
2 koppies broccolli klein blommetjies gebreek
hand vol lekker gemengde neute
hand vol droe cranberries
nut and seed mix na smaak
Fennel blaartjies fyn gekerf Continue reading
EASY PEASY AARBEISLAAI
EASY PEASY AARBEISLAAI
Ek het hierdie slaai vir Kersfees gemaak – dis maklik en heerlik!! Het die kaas met camembert vervang (want ek het vergeet om Mozarella te koop) en maak dit vanaand met Feta. Die aarbeie, kaas en amandels se mates is ‘soveel soos jy wil.
Roer saam:
25 ml bruinsuiker
50 ml papawersaad (poppy seed)
50 ml olyfolie
50 ml basalmiekasyn Continue reading
GROENBONE SLAAI

500g vars groenbone
1 ui opgekap
3 eiers – gekook – laat koud word
50 ml asyn
Olyf olie Continue reading
KORINGSLAAI


KORINGSLAAI
Kook 250 g koring tot gaar, nie pap nie, laat afkoel
Sny die vogende bestanddele daarin:
2 groot agurkies
1 ui
2 ontpitte ryp tamaties
4 seldery stingels
1 rooi soet rissie
25 ml vars pietersielie
25 ml vars koljander blare Continue reading






