

KERRIEPASTASLAAI
Hierdie slaai kan ook warm voorgesit word saam met braaivleis.
Die geheim van hierdie slaai is dat die pasta nie afgespoel moet word nie, want die pasta absorbeer die kerriesous baie makliker. Afgespoelde pasta veroorsaak dat die slaai bleek en afgewater lyk en proe! Die hoeveelheid olie klink miskien baie, maar dit voorkom dat die slaai droog word.
4 groot uie fyngekap
¼ koppie olie
1 pak pasta (skroefnoedels)
3 teelepels kerriepoeier
2 teelepels borrie
1 teelepel gemaalde koljander (opsioneel)
½ koppie suiker
¼ koppie asyn
½ koppie braaisous (Jimmy’s braaisous)
2.5 ml sout
2.5 ml gemaalde peper Continue reading
Category Archives: Slaaie / Salads
AVOKADO EN “BLACK BEAN” SLAAI
WARM AARTAPPELSLAAI MET ‘N BYT
SOET-SUUR WARM AARTAPELSLAAI
6 aartappels, gekook en skoongemaak
1 ui, gekerf
1 pakkie spek, in stukkies geknip
1 koppie blatjang
60 ml asyn (sit eers net 20 ml in en pas aan na smaak)
20 ml mielieblom
60 ml melk
sout Continue reading
BLOMKOOLSLAAI
2 medium blomkole gebreek in klein stukkies
Besprinkel met sout en peper en olyf olie
Sit op bakplaat en rapser neutmuskaat oor
Plaas op hoogste rak in oond en bak vir 25min op 220C to goud bruin
Plaas 100g hazelnuts op bakplaat en rooster vir 15min op 180C
Laat afkoel en kap neute grof Continue reading
3 BONE SLAAI MET GROENBONE
PYNAPPELKERRIE SLAAI
PYNAPPELKERRIE SLAAI
2 groot pynappels geskil en in blokkies gesny
2 groot uie gekap
5 ml sout
50 ml matige kerriepoeier
125 ml witasyn
5 ml mosterdpoeier
10 ml mielieblom
VINNIGE UIE SLAAI
VINNIGE UIE SLAAI
Kook uie in soutwater tot sag maar nie pap en dreineer goed.
SOUS:
1 koppie Suiker,
125 ml Wit of Bruin Asyn
1 eier
Voeg Suiker, asyn en eier bymekaar en klits, gooi in kastrol en kook vir 5 min terwyl jy aanhoudend roer anders kook sous oor.
Gooi sout en peper by na smaak laat koud word voor jy sous oor uie gooi.
En geniet.
BRON- Martha Muller
Marie Troskie het wit asyn gebruik en daarom is die slaai so mooi kleur

GRONDBOONTJIE SLAAI
200 g gemengde grondboontjies en rosyne
500 ml mayonaise
15 ml suiker.
Meng die vorige aand bogenoemde saam die volgende dag
sit jy by
100 ml melk
3 hard gekookte eiers op gesny
sout en peper na smaak.
Resep en foto: Gideon Louw
PICCALILLI SLAAI EN WORTELSLAAI
Dan my wortelslaai:
1 pakkie gerasperde wortels
1 blikkie pynappel stukke met sous
¼ koppie perskesap
Meng alles saam.
Dis heerlik
Foto: Mika Jacobs



AVOKADO EN “BLACK BEAN” SLAAI











