
KONDENSMELK NOEDELSLAAI
500 g skulpie noedel
30 ml sonneblomolie
12.5 ml sout
500 ml gerasperde wortels
1 ui
1 soetrissie
Aromat
Sous
1 blik kondensmelk
250 ml mayonnaise
125 ml wit asyn
125 ml olie
15 ml mostertpoeier Continue reading

KONDENSMELK NOEDELSLAAI
500 g skulpie noedel
30 ml sonneblomolie
12.5 ml sout
500 ml gerasperde wortels
1 ui
1 soetrissie
Aromat
Sous
1 blik kondensmelk
250 ml mayonnaise
125 ml wit asyn
125 ml olie
15 ml mostertpoeier Continue reading→


KERSFEES SLAAI IDEES
Linda Wessels:
Green bean salad topped with roasted Tomatoes dressed with a balsamic reduction. (Nogal ‘n mond vol) Stoom heel groen bone. Ek gebruik die young beans. Rooster coctail tamaties met vars kruie en olive oil in die oond. Jy kan ook rooi en geel peppers by sit. Dan gebruik ek die sap wat uit die tamaties gebak het, suiker en balsamic asyn om ‘n reduction te maak. Kook dit net stadig saam tot lekker duk stroop. Pak jou bone (jy kan baba ertjies ook saam meng) op ‘n platter, pak dan jou tamaties bo op. Drizzle jou reduction oor en sit so paar stukke Feta kaas bo op. Continue reading→


GIDEON SE SPEKVLEIS MIELIE EN AARTAPPEL SLAAI
(gistraant se bacon and corn parato salad)
250g gekapte spekvleis
1 blikkie pitmielies
1kg sag gekookte aartappels in blokkies gesny
1 gerasperde ui
1 bossie sprietuie gekerf
handvol gekapte pietersielie
bossie gesnipperde grasuie
Slaaisous
1/4 k olyfolie Continue reading→


PASTA AND CHICKEN MEDLEY
125 – 150 g dried fusilli
2 tablespoon mayonnaise
2 teaspoon pesto
1 tablespoon sour cream or fromage frais ( soos ‘n roomkaas, ek het mascarpone gebruik )
175 g cooked skinless boneless chicken, cut into strips ( ek het smoked chicken gebruik )
1 – 2 celery , sliced diagonally
125 g black grapes , halved
1 large carrot , cut into strips
Salt and pepper Continue reading→


SELMA SE BROCCOLI SLAAI
Baie lekker, eenvoudig en gesond!
broccoli
1 wortel
½ rooi ui
1 handvol amandels
Sous:
½ koppie wit jogurt
1 eetlepel heuning
1 eetlepel appel asyn
Neutmuskaat, sout en peper, na smaak
Breek brocoli op, laat lê in kookwater vir ±3 min, gooi dan broccoli in yswater sodat dit “shock”. Rasper wortel. Sny ui fyn. Kap amandels op. Meng alles saam met sous.
Bron en Foto: Selma Keller



GIDEON SE VERFRISSENDE WAATLEMOEN SLAAI
Skil waatlemoen en sny in groterige blokke.
Strooi ‘n klompie mozzarella bolletjies oor.
Sny ‘n paar parmaham velletjies in strokies en draai om jou vinger en vorm rolletjies en plaas dit op die waatlemoen stukke.
Strooi growwe stukke gekapte pekaneute bo-oor.
Sous:
½ koppie korrelmosterd
1 toontjie gemmer, geskil en gerasper
sap en gerasperde skil van twee suurlemoene Continue reading→


INEKE SE SOET PIESANGSLAAI
1 blikkie pynappel
1 blikkie mielies
1 koppie mayo en halwe koppie melk
1 eetlepel suiker
Blue berries na smaak
6 piesangs opgesny or meer afhangende van groote Continue reading→


RONELL SE RYSSLAAI
Kook 2 koppies rys met ‘n hoenderblokkie in. Net sag. Water af en spoel af.
Sny 1 tamatie sonder die sap in blokkies.
Sny ‘n paar blokkies kaas.
Ontdooi 2 koppies ertjies in gekookte water. Dis baie vinnig.
Jy kan ook ‘n stukkie pers ui fyn kap. Continue reading→


ZWANET SE BLOMKOOL EN BROCCOLI SLAAI
1 broccoli kop gebreek in blommetjies
½ blomkool kop gebreek in blommetjies
Plaas bogenoemde in kookwater vir 5 min (nie op die stoof- kook ketel en giet water oor)- spoel af.
Braai uie, sampioene en spek stukkies tot lekker gaar, en voeg by die groente.
meng die volgende:
½ blikkie kondensmelk
1 koppie gewone jogurt
1 koppie mayonnaise
Plaas alles saam in ‘n slaaibak en meng goed deur die broccolimengsel.
Sit gerasperde kaas bo oor en sit in yskas – hoe langer hy staan hoe lekerder !
Resep: Zwanet Kuhn
Foto: Adam Cloete



ANNELIZE SE BROCCOLI SLAAI
1 kg broccoli/blomkool
Kersie tamatie
1 ui fyn gekap
1 koppie feta kaas
1 koppie gerasperde kaas(as jy wil)
1 koppie suurroom
1 koppie mayonnaise
Olywe
Stoom broccoli, maar nie te sag moet nog crunchie wees. Laat afkoel. Meng mayo en suurroom saam. Voeg die res van die bestandele met brocoli. Voeg mayomengsel by. Laat goed afkoel
Bron: Annelize de Bruin
You cannot copy content of this page
