

INEKE SE SOET PIESANGSLAAI
1 blikkie pynappel
1 blikkie mielies
1 koppie mayo en halwe koppie melk
1 eetlepel suiker
Blue berries na smaak
6 piesangs opgesny or meer afhangende van groote
Gooi suurlemoen sap oor als om piesangs te keer om van kleur te verander. Meng mayonaise en halwe koppie melk en n eetlepel suiker en gooi oor piesang. Jy kan ipv melk en suiker kondensmelk gebruik. Jy kan greenpepper extra bysit, of mostert na smaak. Ek gooi blou bessies ook by vir kleur. Jy kan selfs kersies insny. Baie lekker as n soet bygereg saam met kersfees vleis of braaivleis
Resep en foto: Ineke Steyn






