RIO SE HEERLIKE HOENDER EN GROENTE MET PARMASAN AARTAPPELS
Dit is nie my eie resepte nie.. die kool is n absolute wenner! en is low carb.. aartappels is baie lekker, sal dit def weer maak! Hoender,net so lekker mmm
Aartappels.. maak botter warm, gooi in glas/oond bak.. (genoeg sodat die bodem van jou bak toe is), sprinkel Parmesan oor die gesmelte botte(lekker baie) en knoffel sout.. was aartappels, sny in helfte, sit in bak.. bak 40-45 min.. ek het so halfpad uitgehaal en gedraai, weer biedjie Parmesan op oor die aartappel gegooi, terug gedraai en verder gebak.. na dit klaar gebak het, laat staan vir 5 min voor jy dit eet.
KOOLGEREG
1 kg Kool, sny op in repe.. sit 1 gesnyde ui, vars knoffel by , 1 en 1/4 kop (heavy whip)room, 1/3 kop suurroom, 30g cream cheese.. kook vir so 10 min.. haal uit..
Ek het helfte in glas oond bak gesit, toe aspersies en spinasie bo op gesit, toe die ander helte oor gegooi .. die spinasie en aspersies is nie n moet nie, gooi kaas oor en bad vir 20 min op 200 grade.
Hoender – spesery jou hoender, (sout/peper/knoffel poeier), braai in pan tot gaar
Sous
1/3 kop heuning
1/4 kop water
2 eetlepels water
1 eetlepel soya sous
meng en gooi oor hoender.. Braai dit op hoër hitte as wat jy jou hoender gaar gemaak het.
Lekker eet.. laat weet wat julle dink.
FOTO EN RESEPTE: Rio Canovi Brand