

MARIAN SE LAMB SHANKS
Gooi speserye en sout oor
Rol in meel
Braai in bietjie olyfolie tot geseel
Sit n gesnyde ui in
Sit so paar gesnyde wortels in
Gooi so kwart koppie Wocestersous oor
N eetlepel of twee balsamic vinegar
Kwart koppie tamatiesous Continue reading












