INGELEGDE NOODLESLAAI
500 g skulp noodles
500 g uie gekap
1 groen rissie of rooi en groen
1 en halwe koppie olie
100 ml mayonnaise
300 ml suiker
25 ml asyn
4 teelepels sout
1 kg tamaties Continue reading
Category Archives: Pasta
RAAP EN SKRAAP PASTA
Maklik en goedkoop ve 2mense;
2kort Russians,
1 ui groot,
1 pakkie tamatie puree,
500 gram macaroni stukkies,of wat jy wil.
R10 se cheddard goedkoop kaas by pick@pay opsioneel. Continue reading
Canolini mince en Pampoen gereg
WIL OPHOU MAAR KANNIE PASTAGEREG



WIL OPHOU MAAR KANNIE PASTAGEREG
Resep geplaas deur Sonja Young
Foto: Heibre Schronen en Tertia Vivier Van Breda
FOOD LOVERS RECIPES
300g spaghetti
½ pakkie spek, gesnipper
1 ui, gekap
1 groen soetrissie, gekap
1 pakkie sampioene, gekap
1 blik tamatieroomsop
100 ml tamatiesous
1 blik gedreineerde heelpitmielies
50 ml olie
1 koppie cheddarkaas, gerasper
Sout en peper na smaak Continue reading
MACARONI EN MAALVLEIS
MACARONI EN MAALVLEIS
Dollie ‘n eenvoudige macaroni en maalvleis gereg op met baie gebraaide uieringe. Ek gee maar die hele proses soos ek dit gemaak het – al ken julle dit almal.
Ek het vanaand macaroni gekook – nie tot pap nie. Met sout in die water en gedreineer.
Apart daarvan het ek 5 groot uie in ringe gesny, met bietjie selfraising meel gemeng, dit eers in bietjie olie gebraai en eenkant gesit.
Al die olie uitgegooi en die bruin meel-krummels wat onder in die pot is, gebruik om die maalvleis in gaar te maak. Ek het by die maalvleis ‘n hele tamatie ingesny en saam gaar gemaak. Ek braai nie my maalvleis nie, ek gooi sommer net heelwat paprika in en kook dit deur – dit gee vir die vleis ‘n lekker bruin/donker kleur. Continue reading
PAMPOEN SPESERY PASTA
VERY EASY LIGHT SPAGHETTI BOLOGNAISE
Very easy light Spaghetti Bolognaise.
For those that don’t like a heavy bolognaise this is light and pleasant and something quick to make if you get unexpected guests.
Mince
All Joy Extra Garlic & Onion Pasta Sauce
All Joy Hot & Spicy Pasta Sauce
Meze Parmesan Cheese
Cheddar Cheese
water
oil Continue reading
MOMS SPAGETTI AND MEATBALLS
MOMS SPAGETTI AND MEATBALLS
These meatballs are tender and moist and so easy to make because you don’t have fuss with browning them, you just add them straight to the sauce to cook. If you have any leftovers, make meatball sandwiches.
Yield: 4 servings.
Tomato Sauce
2 tbsp. olive oil
½ onion, finely chopped
1 garlic clove, finely chopped
8 fresh pealed and de-seeded tomatoes chopped
Salt and freshly ground pepper, to taste
4 to 6 basil leaves, chopped Continue reading
PAPPARDELLE + MEATBALLS
(Meatballs in rich tomato sauce)
INGREDIENTS
1 large onion, finely chopped
5 tbsp olive oil
salt and freshly ground pepper
3 slices streaky bacon, chopped (ek gebruik meer)
50g/1¾oz fresh white breadcrumbs
handful parsley (or whatever herbs you prefer – oregano, thyme and
sage all work well), chopped
250g/9oz beef mince
250g/9oz pork mince
1 free-range egg yolk
50ml/2fl oz red wine Continue reading
T’LANA SE LEKKER HOENDER PASTA
Braai hoender repies in knoffel en braai sprinkels. Kook pasta. Braai cherry tomatoes,sampioene en geel pepper in bietjie olyf olie en italian herbs, wanneer sag voeg gestoomde asparagus by. Voeg baby spinach by hoender.dis saam op, gooi n italian herb, sout en peper met olyf olie mengsel oor en garnish met wit chedder kaas
Ek het ook bietjie groen chillie bygevoeg vir skop, bring ndt ander element. As wil kan mens rocket blare asook feta kaas gebruik in plek van wit chedder.
Foto en resep: T’lana De Bruin











