Ek het hierdie resep gekry maar ek het bekuitkrummels gebruik. Dit is ampers soos ‘n brood poeding met klapper in, ek sal beslis as ek hom weer maak, ‘n stroop kook van room en suiker en dit oor hom gooi wanneer hy uit die oond kom. Anders bedien hom met lekker baie vla, dit is ‘n poeding vir die einde van die maand, vinnig, maklik en goedkoop. Nie ‘n groot poeding nie, verdubbel as jy meer as 4 mense is. Ek sal nie se dit is “whoow” nie maar nou ja dit is poeding….he he he Continue reading













