7 eetlepels jogurt, enige geur
4 eiers
2 koppies melk
1 ½ koppie suiker
4 of 5 koppies koekmeel
vrugte: 1 mango, 3 kiwi’s en so 4 skywe spanspek
2 teelepes vanilla essence
knippie sout!!
Meng die droë bestanddele eerste, sit dan die vloeistof bestanddele by en laaste meng jou vrugte in.
Skep in ‘n oonbak en sit in oond teen 190ºC.
Bak tot gaar wanneer jy toets.
Jy kan enige vrugte gebruik!!
Bedien met vla of room of roomys soos verkies.
Foto en resep: Alinda Lombard








