

WIAN SE PIZZA DEEG
375g meel
1 teel gis
2 tbs olyf olie
150ml warm water
1tlp sout,Meng die meel en gis.
Voeg die gis by
Voeg warm water by totdat die deeg bymekaar kom
Voeg olyf olie by
Knie deeg vir 10min
Bak die pizza teen 220C vir so 8-10min
Dit maak 2 40cm thin crust pizza’s
RESEP: Wian Swart
Foto: Johan Coetzee






