Ek maak altyd ‘n sosatiesous, dit gee ‘n heerlike smaak aan die tjops.
2 eetlepels kerrie
1 – 2 eetlepels bruinsuiker
peper en sout na smaak
2 koppie asyn (ek gebruik bruin druiwe asyn)
1 koppie water
1 – 2 eetlepels maizena
3 fyngesnyde uie
2 – 3 eetlepels botter
6 fyn gesnyde lemoenblare
Category Archives: Marinades
SOSATIESOUS


SOSATIESOUS
Rsep en foto: Floraine Wasserman Venter
FOOD LOVERS RECIPES
4 groot gekapte uie, in botter gebraai tot ligbruin
375 ml water
40 ml kerriepoeier
45 ml braaivleisspeserye
250 ml fyn appelkooskonfyt
1 liter bruin asyn
375 ml vrugteblatjang
15 ml sout
75 ml bruinsuiker
75 ml fyn koljander Continue reading
BRAAI MARINADE
BRAAI MARINADE
Soya Sauce (enough to coat meats)
Balsamic Vinegar (easy on the dosage – 10 mls)
Worstershire Sauce (5-10 mls)
Olive oil (20 mls)
Favourite / Preferred Braai Salt Continue reading
MARINADE VIR HEERLIKE RIBBETJIE
MARINADE VIR HEERLIKE RIBBETJIE
150 ml tamatiesous
75 ml blatjang
1 ui, fyngekap
1 knoffelhuisie, fyngekap
sout en varsgemaalde swartpeper
5 ml mosterdpoeier
2 ml droë basiliekruid
50 ml witasyn
50 g ligbruinsuiker
12,5 ml worcestersous
1 ml tabasco-sous Continue reading
KERRIETJOPS


KERRIETJOPS
1,5 kg skaaptjops
4 groot uie
2 koppie asyn of suurlemoensap
2 eetlepels kerriepoeier
3 eetlepes kookolie
1 eetlepel mielieblom
2 teelepels suiker
1 eetlepel blatjang Continue reading
BIEFSTUK IN BIERMARINADE

BIEFSTUK IN BIERMARINADE
6 biefstukke (T-been of kruisskyf)
1 suurlemoen (skil gerasper en sap uitgedruk)
1 ui (fyn gekap)
Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
80 ml bruinsuiker
340 ml bier
5 ml mosterdpoeier
SPEK EN ASYN BEESVLEIS MARINADE


SPEK EN ASYN BEESVLEIS MARINADE
250 g dik varkspek, in repies gesny
fyn naeltjies, koljander sout en peper
50 ml olie
4 knoffelhuisies
20 pitlose rosyne
250 ml bruinasyn
1.5 kg beesvleis
Geur spek met speserye en laat oornag in mengsel van asyn en olie lê. Vryf vleis goed met speserye in. Steek gaatjies in vleis en vul met stukkie spek rosyntjie en ‘n stukkie knoffel. Hou aan tot al die bestandele op is. Plaas vleis nou in die olie en asynmengsel wat die spek in gelê het.
Laat 3 dae in yskas in mengsel lê.
Braai in dikboom ysterpot in bietjie van marinade bruin. Voeg 125 ml water by en prut tot sag. Draai gereeld om. Ek hou my vleis net ‘n dag en half in marinade. Maar dit hang van persoonlike smaak af.
Resep geplaas deur Tim En Elsie Slabbert
STEAK MARINADE
SOSATIES MARINADE – HOENDER EN VARK


SOSATIES MARINADE – HOENDER EN VARK
Geplaas deur Louise Groenewald
FOOD LOVERS RECIPES
Hoendersosaties:
4 – 6 hoenderborsies
Marinade:
250 ml sonneblomolie
200 ml sojasous
125 ml Worcestersous
100 ml suurlemoensap
50 ml aangemaakte Franse mosterd
1 handvol gekapte vars tiemie
6 draaie varsgemaalde swartpeper
5 ml Ina Paarman gegeurde sout Continue reading
HOENDER PERI PERI MARINADE


HOENDER PERI PERI MARINADE
Resep geplaas deur Vicki Veiga Broodryk
FOOD LOVERS RECIPES
2 knoffelhuisies, opgekap
1 rissie, fyn gekerf, of na smaak
sout na smaak
2 lourierblare
1 eetlepel botter, gesmelt
1 eetlepel olie
200 ml wit wyn/suurlemoen sap
Meng alles saam.
Skep oor flatty hoender en vryf in.
Marineer tot gebruik.



