LAE GI PEER KOLWYNTJIES
4 ekstra groot eiers
1 koppie suiker
30 ml canola-olie
10 ml vanieljegeursel
2 koppies vanieljegeur laevet jogurt
1 koppie vetvrye melk (kan ook volroom gebruik)
2 koppies koekmeel Continue reading
Category Archives: Lae Kalorieë / Low Calorie
CRANOLA BARS
LOW CALORIES BROWNIES

LOW CALORIES BROWNIES
¾ cup nonfat Greek yogurt (I used vanilla)
¼ cup skim milk
½ cup Cocoa powder
½ cup Old fashioned rolled oats (like Quaker)
½ cup Truvia (or any natural/stevia based sweetener that pours like sugar)
1 egg
⅓ cup applesauce Continue reading
MAAK JOU EIE MAASKAAS
MAAK JOU EIE MAASKAAS
Maak jou eie Maaskaas van afgeroomde melk!
Mens vat net soveel afgeroomde melk as wat jy kan kry, laat dit DIK word, en ek bedoel ordentlik dik – sommer totdat die vaste melkgedeelte en die wei skei. Die dik deel dryf dan bo. Gooi die vloeistofgedeelte af en skep dan die dikmelk deel in ‘n gaasdoeklap (cheese cloth material).
Vou dit toe maar hou die punte bymekaar en draai dan die lap soos mens sal maak om die meeste van die water uit die dikmelkgedeelte uit te pers. Hou die punte so opgedraai en plaas dit in ‘n sif oor ‘n bak en plaas ‘n swaarderige gewig bo-op. Laat dreineer so oornag. Continue reading
LAEVET WITSOUS

LAEVET WITSOUS
250 ml laevet melk
15 ml mielieblom
sout, peper, rooipeper en gerasperde neut na smaak
125 ml gerasperde Lichten Blanc-kaas
Verhit die melk.
Meng die mielieblom met 30 ml van die melk.
Roer mengsel by die kokende melk. Voeg geurmiddels by.
Kook drie minute. Roer al die kaas by.
VERLAAGDE KALORIEË KAASKOEK

VERLAAGDE KALORIEË KAASKOEK
3 eetlepels (45 ml) verlaagde suiker konfyt (weigh- less)
225 g lae-vet maaskaas (smooth)
275 g onversoete muesli
225 g lae-vet roomkaas
300 ml tropiese vrugte jogurt
2 x 11 g sakkies gelatien, opgelos in 6 eetlepels water Continue reading




