

TURKISH DELIGHT KOEK
Hierdie koek gebruik ‘n 20 x 40cm ringpan, of twee kleiner panne.
8 eiers
4 koppies suiker
4 koppies koekmeel
10 ml sout
1 koppie olie
2 koppies melk
4 teelepels bakpoeier
5 ml rooswater
pienk kleursel na smaak
250 g Turkish delight lekkers in klein blokkies gesny Continue reading













