


MARLENE SE BONEKERRIE
Ek kook 2 koppies droë heerboontjies vir so 45 min, water af en plaas terug in kastrol. Giet toe met water en kook dan omtrent vir so 2 uur 30 min. Dreineer dan al die water af. Sit plaat af en sit kastrol op warm plaat neer. Voeg 125 ml bruinasyn, 1 koppie suiker, knippie sout en bietjie peper by.
Roer alles deur. Laat staan, sodat alles kan deurtrek.
Kook intussen enige vleis, uie en aartappels gaar en vleis lekker sag.
Wanneer vleis gaar is, voeg by boontjies. (Of andersom)
Maak kerrie aan:
2 teelepels hoogvol kerriepoeier
1 teelepel borrie
Continue reading












