
GROOTMAAT ROLPOEDING
(50 PORSIES)
12 koppie meelblom
1 ½ eetlepel sout
2 eetlepel bakpoeier
1 ½ koppie botter of margarien, gesmelt
6 eiers, geklits
1 liter vloeistof – melk of water
3 1/3 koppie fyn konfyt
3 liter kookwater
2 ¼ koppie suiker
Continue reading
Category Archives: Grootmaat Resepte / Bulk Recipes
HOEVEELHEDE – NAGEREG
HOEVEELHEDE – NAGEREG
| Roomys alleen | 9 mense per liter | 5 liter vir 50 mense |
| Roomys met ander nagereg | 12 mense per liter | 3 liter vir 50 mense |
| Vla | 20 mense per liter | 2.5 liter vir 50 mense |
| Vrugteslaai | 7 mense per liter | 6 liter vir 50 mense |
| Koekstruif | 6 mense per liter | 8 liter vir 50 mense |
| Jelliepoeier | 60 mense per kg | 800 g vir 50 mense |
| Jellie | 10 mense per liter | 5 liter vir 50 mense |
MACARONISLAAI
MACARONISLAAI
(50 PORSIES)
6 – 9 koppies rou macaroni
10 eiers, hardgekook
1 koppie atjar, gekap en opsioneel
2 eetlepels ui, gerasper
4 eetlepels pietersielie, gekap of soetrissie
1-1 ½ liter slaaisous Continue reading
GROOTMAAT KOOLSLAAI

GROOTMAAT KOOLSLAAI
(50 PORSIES)
6 koppies kool skoongemaak
8 koppies lemoene, pynappel of appels
4 ½ koppies rosyne of sultanas
Kondensmelkslaaisous:
https://www.foodloversrecipes.com/2013/05/kondensmelk-slaaisous/
Kerf kool fyn, sny die vrugte in stukkies en meng met kool, was droë vrugte af en meng met kool. Skep slaaisous oor en meng goed.
Slaai is beter indien dit 1 dag kan staan vir die geure om te meng.
KONDENSMELK SLAAISOUS


KONDENSMELK SLAAISOUS
(3 -4 koppies)
2 groot blikkies kondensmelk
2 teelepels sout na smaak
¼ teelepel rooipeper
1 eetlepel mosterd
1-2 koppies asyn
Klits die melk, voeg die smaakmiddels by en voeg die asyn na smaak by. Roer goed deurmekaar.
Rina Kleinhans
HOEVEELHEDE – BUFFET

HOEVEELHEDE – BUFFET
| Gesnyde koue vleis (ham, soutvleis) 500 g | 6 – 8 porsies |
| Souttert (200 – 250 mm) | 12 porsies |
| Aartappelslaai 1 – 1,5 kg aartappels | 10 porsies |
| Mengselslaai: 1 slaaikop, 1 bos seldery, 250 g tamaties, 2 hardgekookte eiers, bossie pietersielie |
6 porsies |
| Koekvlapoeding (1 liter) | 6 porsies |
| Room 125 ml | 6 – 8 porsies |
HOEVEELHEDE – VINGER ETE
HOEVEELHEDE – DRANK/DRANKIES
HOEVEELHEDE – DRANK/DRANKIES
| Bier 1 groot bottel | 4/250 ml glase |
| Likeur 1 bottel | 20 – 24 sopies |
| Sjerrie en Port 1 bottel | 16 – 20 sopies |
| Whiskey, Brandewyn, Jenewer 1 bottel | 21 – 22 sopies |
| Wyn 1 bottel | 6 glase |
| Koffie, swart klein koppies | 6 koppies op 500 ml |
| Koffie, wit groot koppies | 3 koppies op 500 ml |
| Melk | 20 koppies tee op 500 ml |
| Suiker | 500 g vir 25 persone |
| Sop | 4 koppies op 500 ml |
GROOTMAAT HOEVEELHEDE
| 1 slaaikop | 33 persone |
| 1 komkommer | 24 persone |
| 1 pynappel | 25 persone |
| ¾ kas tamaties | 100 persone |
| 1 kg maalvleis | 10 persone |
| 12 – 16 Beestonge | 100 persone |





