| 1 slaaikop | 33 persone |
| 1 komkommer | 24 persone |
| 1 pynappel | 25 persone |
| ¾ kas tamaties | 100 persone |
| 1 kg maalvleis | 10 persone |
| 12 – 16 Beestonge | 100 persone |
| Rou Vleis met been | 250 g per persoon |
| Rou Vleis sonder been | 125 g per persoon |
| Rou Rys – 1 koppie | 6 – 8 persone |
| 1 koppie meel – Pannekoek | maak 6 pannekoeke |
| Vla – 1 liter (100 ml vlapoeier + 6 e suiker/1 liter melk) | genoeg vir 10 persone |
Vir 100 persone, gebruik die volgende hoeveelhede:
| Aartappels, geskil | 19 kg |
| Blomkool | 25 kg gaar |
| Brokkoli | 17,5 kg (gaar) |
| Groen rissies, gekap | 4 kg |
| Groenertjies | 25,5 kg |
| Komkommers | 6,5 kg |
| Kool, gekerf | 12,5 kg (gaar) |
| Kropslaai | 8,5 kg |
| Pynappels in blokkies | 20 pynappels |
| Pynappels in skywe | 10 pynappels |
| Sampioene, gekap | 4,5 kg |
| Tamaties, ongeskil | 10 kg |
| Visfilette | 15 kg |
| Wortels | 13 kg gaar |







