

KONDENSMELK SLAAISOUS
(3 -4 koppies)
2 groot blikkies kondensmelk
2 teelepels sout na smaak
¼ teelepel rooipeper
1 eetlepel mosterd
1-2 koppies asyn
Klits die melk, voeg die smaakmiddels by en voeg die asyn na smaak by. Roer goed deurmekaar.
Rina Kleinhans






