MACARONISLAAI
(50 PORSIES)
6 – 9 koppies rou macaroni
10 eiers, hardgekook
1 koppie atjar, gekap en opsioneel
2 eetlepels ui, gerasper
4 eetlepels pietersielie, gekap of soetrissie
1-1 ½ liter slaaisous
Breek macaroni in ongeveer klein stukkies, kook sag, maar nie pap nie en laat koud word. Meng die res van die bestanddele en meng by macaroni in.
Watertand wenners







