

GROENTE TERT MET SUIKERMIELIES
400 g murgpampoentjies, gerasper
250 g spek
1 ui, gekap
1 koppie kaas, gerasper
1 koppie bruismeel
½ koppie olie
4 eiers, geklits
1 blik suikermielies (sweetcorn)
sout en pepper na smaak
AANGEPASTE GROENTETERT
400 g murgpampoentjies, gerasper Continue reading










