

INGELEGDE LEMOENSKIL ROLLETJIES
Foto en resep: Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
ongeveer die skil van drie lemoene
¾ koppie water
1 koppie suiker
1 teelepel vanilla geursel
¼ teelepel rissievlokkies
Sny die lemoene in omtrent 10 mm dik wiele en sny een kant sodat dit ‘n lang reguit skil is en verwyder die vleis van die lemoen sodat net die skil oorbly.
Sny die wit gedeeltes uit die skille en probeer die lang stukke heel hou.
Plaas die skille in ‘n pot met water en kook vir ‘n halfuur, dreineer water af, sit skoon water by en herhaal nog twee maal. Continue reading










