

CHOUX FRITTERS
250 ml water
knypie sout
knypie suiker
100 g botter
125 g koekmeel
4 eiers
Bring water, suiker, sout en botter tot kookpunt. Haal van hitte af. Voeg meel by en meng goed deur met houtlepel. Sit terug op ‘n baie lae hitte en roer totdat die mengsel van die kant van die pot af kom en ‘n bal vorm. Haal van die hitte af en laat afkoel. Continue reading










