
WENKE VIR DIE MAAK VAN CAKE POPS
Ek gebruik enige suikerbrood resep, spuit die pannetjie goed en vul net die onderste helfte van die pannetjie.
Laat afkoel en vries die balletjies voor u dit doop in gesmelte sjokolade.
Ek gebruik suiker jellie lekkertjies bo en onder op die stokkie en druk die stokkie in sjokolade eers voordat ek dit in die balletjie druk. Continue reading











