OM JOU BROOD VINNIG TE LAAT RYS
Metode vir deeg in mikro golf rys: Sit deeg in groot bak en bedek met kleefplastiek met 2 gate in. High vir 11 sekondes. Laat staan vir 11 minute. High vir 11 sekondes. Staan vir 11 minute. High vir 11 sekondes. staan vir 11 minute. Deeg behoort nou reg te wees. Wees BAIE versigtig dat jy die deeg nie gaarmaak deur langer as 11 sekondes op ”n keer nie. Die metode help nogal vir rys as dit so koud is in die winter.
Kiti De Jager








