
HOW TO CLEAN YOUR OVEN WITH BICARBONATE OF SODA
WHAT YOU NEED
Oven
Baking soda
Water
Rubber gloves
Damp dish cloth
Plastic or silicone spatula
Spray bottle
White vinegar Continue reading

HOW TO CLEAN YOUR OVEN WITH BICARBONATE OF SODA
WHAT YOU NEED
Oven
Baking soda
Water
Rubber gloves
Damp dish cloth
Plastic or silicone spatula
Spray bottle
White vinegar Continue reading→

IDEES OM VARS EIERS TE BEWAAR-EGG STORAGE
Petré Van Jaarsveld – pak die eiers tussen growwe sout .. die 50 kg sakke wat by die Kooperasie gekoop kan word
Niekie Bushby – Jy kan dit vries – breek ‘n eier per 1 vakkie van ‘n yskasbakkie. Vries dan so.
Nicolette Walsh – Ek vries myne. Ek sit 2 eiers per sakkie le plat en vries. as ek net eier nodig het sny ek een van die in helfde en onvries vir so 15 minute. Hou so 6 maande sonder probleme.
Petré Van Jaarsveld – Neem 1 pond ongebluste kalk, meng met 6 bottels water en sit die eiers daarin. Neem 4 pond gebluste kalk, 2 teelepels kremetart, 2 teelepels sout en 8 bottels water, giet oor 9 dosyn eiers, maak goed toe, en bere in ‘n koel plek.
Vries die eiers sommer dop en al. Ontdooi dan die eiers in ‘n houer buite die yskas. Was die eiers eers met lopende water voordat jy vries. Al kraak die eiers wanneer hulle vries, dit sal steeds goed wees as dit ontdooi.
Egg Storage, Freshness & Food Safety
Keep it Fresh: How to Store Eggs Continue reading→

HOE OM BESKUIT IN N GASOOND UIT TE DROOG
Madelein Meyer Coetzee:
Kan iemand my help asb, ek het ‘n gasstoof en oond is ook gas, ek wil probeer beskuit bak, maar hoe droog ek die beskuit in ‘n gasoond uit? Daar moet ‘n manier wees. Hoop iemand kan help!!!
OPSOMMING VAN ALLE ANTWOORDE:
Stel jou oond op sy heel laagste en sit ‘n houtlepel se steel of iets in die deur om dit op ‘n skrefie oop te hou. Hou gereeld dop en draai die beskuit ‘n paar keer om. Dit gaan eintlik baie vinniger as in ‘n elektriese oond. Neem gemiddeld 4 ure. Continue reading→

HOW TO TEST THE FRESHNESS OF EGGS
1.Place the egg in a bowl of water.
2.If the egg lays on its side at the bottom, it is still quite fresh.
3.If the egg stands upright on the bottom, it is still fine to eat, but should be eaten very soon, or hard-boiled.
4.If the egg floats to the top, it’s past its prime, and not good for eating.

RAAD VIR KRAMPE
Adele Scheepers – Hi. Nie ‘n kos vragie nie maar hoop iemand kan help met boere raat. Ek het heel aand krampe in my kuite gekry en kry nogsteeds. Kan skaars loop. Enige raad hoe om dit beter te maak asb?
Rina Kleinhans – Dalk maar DR of apteek toe gaan dat hulle vir jou ‘n aanvuller gee, dit is een of ander tekort. hoop jy kom reg sterkte
Michelle Joubert – Magnesium en Calsium in oormaat!! Het dit ook gekry toe ek swanger was en dit het regtig gehelp!
Cecilia Hunwick – Drink tonic water. Dit help regtig. My man het dit vreeslik gekry & dit gedrink & krampe weg. My mammie was ook op allerhande pille & ek stel toe dieselfde voor, nou slaap sy weer snags. Probeer dit maar gerus
Erina Dell – Drink jy dalk enige kolestrol tablette want hulle kan jou vreeslike krampe gee, ek het dit so gehad en toe moes hul my pille verander. Anders Magnesium probeer word. Continue reading→

WENKE VIR DIE GEBRUIK VAN BALSAMIESE ASYN
Tersia Loggenberg:
Gebruik dit in slaaie as ek maalvleis of enige vleis gereg maak.dit bring die smaak na vore
Glenda Alexander: Salad dressing, gooi baie min in anders is dit ‘n disaster.
Riana Groenewald:
Lekker starter, lekker ciabatta en dan dip jy die stukkie brood in die asyn en daarna in olyf olie, dis heerlik – baie lief vir dit in Europa.
Lorraine Knight: oor slaai en slap chips
Faye Abrahams: Use it as a substitute for regular vinegar in salads, caramelised onions, over chips, in marinades.
Kiti De Jager:
Mens gebruik net ‘n druppel of 3, het jy jou vleis gemarineer in dit? Jy kan dit soeter maak deur suiker daarin te smelt. Maar soos die ander sê, baie min. Jy wil net die smakie hê.
Chantal Grung: Take big brown mushrooms, melt some butter, balsamic vineger and garlic in the microwave, pour over the whole mushroom, add cheese on top and grill in the oven! Continue reading→

HOE OM ‘N SAMOOSA TE VOU
Weet jy hoe om inkopie sakkies te vou? Die driehoek manier? Wel jy vou samoosas dieselfde.Sny jou deeg ongeveer 4 cm x 8 cm. Le die deeg voor jou met sy lengte voor jou uit.Vat die linker hoekie naaste aan jou en vou oor die deeg na die regterkant om die punt dan diagonaal oor te steek. Vul jou vleis nou in die driehoek opening. Vou die driehoek dan na links, dan na regs en dan behoort dit ‘n driehoek te wees

HANDY TIPS ON EGGS
These handy tips will help you make the most of your cooking eggs-perience!
Hard Cooking
Whipping
Storing Egg Yolks
Utensils
Recipes
How to cook…
Older eggs peel more easily than fresh eggs. Use eggs 1 week old or more for hard cooking.
To hard cook, place cold eggs in a single layer in a saucepan and cover with at least 1 inch (2.5 cm) of cold water over the top of the eggs. Cover saucepan and bring quickly to the boil over high heat. Immediately remove pan from heat to stop boiling. Let eggs stand in water for 18 to 23 minutes. Drain water and immediately run cold water over eggs until cooled. This helps to prevent a dark or greenish ring from forming around the yolk. Continue reading→

TABLESPOON CONVERSIONS
16 tablespoons = 1 cup
12 tablespoons = 3/4 cup
10 tablespoons + 2 teaspoons = 2/3 cup
8 tablespoons = 1/2 cup
6 tablespoons = 3/8 cup
5 tablespoons + 1 teaspoon = 1/3 cup
4 tablespoons = 1/4 cup
2 tablespoons = 1/8 cup
2 tablespoons + 2 teaspoons = 1/6 cup Continue reading→
You cannot copy content of this page
