
Gebruik 3 – 4 velle filodeeg. Smeer (verf) elke vel met gesmelte botter of marg. en plaas bo-op mekaar. Sny in 12 vierkante met ‘n skerp mes.
Plaas filovierkante in muffinpanholtes. Skep vulsel in. Enige vulsel kan gebruik word, solank dit nie te souserig is nie. Hier het ek groen en rooi soetrissie, preie, eiervrug en roosmaryn gebruik. Continue reading
Category Archives: Vingerhappies / Snacks
MOZZA-MATIE SOSATIE
Cocktail tamaties
Basil leavesMaak ‘n sosatie (soos op die foto) met tandestokkies en besprinkel liggies met olyfolie en basamiekasyn.
Geplaas deur Willemien Windell Continue reading
IDEES VIR RUGBY SNACKS
Steak gebraai en skyfies gesny, droëwors, cheese grillers, salami, mossels en hoender en ham pate dun gesny.
Kaas, simonsberg cream cheese, olywe met peppadew, tamaties, gurkens en rocket.
Krit bacon flavour koekie.
Foto: Marian van Deventer
BILTONGWIELIETJIES
BILTONGWIELIETJIES
1 boks Bacon Kips
botter gemeng met Bovril
wit brood, uitgedruk so groot soos Bacon Kips (gebruik ‘n sjerrie glasie)
Smeer brood beide kant met die smeer.
Plak Bacon Kips weerskante van die brood.
Rol kante in fyn biltong.
Resep en foto: Marie Rheeder Troski
ROYAL ICING VIR DIERTJIES (beproef)
daar is behoorlik soveel royal icing resepte soos wat daar bakkers is
Die reseppie werk ook baie lekker: Continue reading
BILTONG BLOKKIES
“CHILLI POPPERS”




“CHILLI POPPERS”
Die resep is konings kos:
Sny gepiekelde Jelapeno Chillies oop, NET puntjie af, krap pitte uit.
Rasper Mozarella en Cheddar saam, krummel Feta by.
Sprinkel pepper, sout en origanum oor die kaas mengsel.
Stop chillies vol van die mengsel.
Draai toe in lang stippies puff pastry of vir ‘n fantasties smaak, sny repe mexikaanse tortillas in strippies en draai in dit toe, steek vas met tande stokkies en diep braai in olie tot goud bruin. Bedien met 4 laag dip.
BRON: Christabel Garisch
KOMKOMMER MOUSSE
KOMKOMMER MOUSSE
125 g roomkaas
175 ml plain jogurt
½ Engelse komkommer
15 ml suurlemoensap
15 ml gelatien
125 ml hoenderaftreksel
sout
witpeper
Sous:
250 ml plain jogurt
30 ml mayonnaise
sout
witpeper
30 ml varsgekapte dille Continue reading
KITS SOUTHAPPIES



GROENTE-KOEKIES
GROENTE-KOEKIES
Porsies:12-15 koekies
2 aartappels, geskil en gerasper
1 ui, gerasper
1 x 410 g-blik groenbone, gedreineer
1 x 410 g-blik pitmielies, gedreineer
1 eier, gektits
70 g/125 ml koekmeel
5 ml geurselsout
10 ml gedroogde pietersielie
250 ml sonneblomolie Continue reading








