
WENKE VIR HOL VETKOEKE
Paul Horsford
Ek rol my deeg plat met n koekroller, sny dan die deeg in vierkante en sit dit in my olie. Dit maak n sakkie waarin ek my kerrie maalvleis sit.
Jeanette van Leeuwen
jou resep en jou tegniek moet reg wees my moeder maak die heeerlikste vetkoek en sy het my ook die trick gewys! jou vetkoek moenie te groot stuk wees nie rek hom oop gooi in olie as hy op kom draai dadelik om dan pof hy en siedaar hol vetkoek!!
Corrie Volschenk
Ek rol my deeg uit tot so amper 2 cm dik. Dan sny ek met n mes vierkante. As olie warm is sit dit in die olie met die kant wat bo gelê het eerste in die olie. Continue reading













