Ek het 3 bolle knoffel geskil en die toontjies in die halogen oondjie gedroog, 2 bosse pietersielie gedroog en toe het ek die knoffel en pietersielie met 8 swartpeperkorrels en seesout fyngekap. Dit is sterk, maar lekker!! Ek gaan nog meer eksperimenteer.
rResep en foto: Corne Liebenberg













