

GUAVA FRIDGE TART WITH SWISS ROLL
1 jam Swiss roll, cut into 1 cm slices
250 g thick smooth cream cheese
385 g can condensed milk
125 ml lemon juice
825 g can of guavas
50 ml custard powder
60 ml water
250 ml cream, whipped
Continue reading
Category Archives: Terte – Soet / Sweet Tarts
CHOCOLATE MOUSSE TART


CHOCOLATE MOUSSE TART
Crust:
1 packet Chocolate Tea Lovers biscuits
100 ml melted butter (I used less)
Crush the packet of biscuits.
Mix in the melted butter to bind the crumbs, line your dish and place in the fridge.
Filling:
100 g chopped Marshmallows
1 tin chilled Ideal Milk (leave in fridge overnight)
80 g dark chocolate
20 g white chocolate Continue reading
GRANADILLA YSKAS TERT


GRANADILLA YSKAS TERT
1 pakkie suurlemoen jellie
1 blikkie ideal melk
½ koppie suiker
1 bakkie granadilla pulp
Tennisbeskuitjies
Maak pakkie suurlemoen jellie met koppie kook water aan en laat afkoel.
Klits 1 blikkie ideal melk wat oornag in yskas verkoel is tot lekker dik.
Voeg ‘n halwe koppie suiker bietjie-bietjie by terwyl jy klits.
Gooi nou jellie en bakkie granadilla pulp by en meng goed maar liggies deur.
Pak tennisbeskuitjies en tert vulsel in lae – eindig met tert vulsel.
Versier met mousse of gekrummelde beskuitjies.
Plaas in yskas tot gestol.
Resep geplaas deur Natacha Visagie
Foto: Natacha Visagie
MARISA SE MAKLIKE PEPPERMINT CRISP TERT


MARISA SE MAKLIKE PEPPERMINT CRISP TERT
Resep geplaas deur Marisa Deyzel-Jacobs
Foto: Marisa Deyzel-Jacobs
FOOD LOVERS RECIPES
Hierdie vulsel kan ook gebruik word as ‘n mousse of versiersel op koek of cupcakes.
1 blikkie mint caramel treat (of gewoon)
250 ml koue vars room
1 pakkie kits karamel poeding (Moirs)
225 ml vars melk
Peppermint Crisp of enige mint sjokolade
pakkie Tennis koekies (daar is ook ‘n mint opsie)
botter of margarien
Klits room tot styf. Verroom Caramel Treat. Maak kits poeding met helfte hoeveelheid melk aan (ek gebruik 225 ml). Vou die bestanddele saam. Maak koekies fyn en meng met botter/margarien. Druk kors vas onder en aan kante van bak. Giet mengsel bo-oor en smeer gelyk. Rasper sjokolade bo-oor en plaas in yskas vir minstens 3 ure om lekker te stol. Continue reading
TAMIKA SE OREO YSKASTERT


TAMIKA SE OREO YSKASTERT
1 kg plein jogurt
2 pakke Oreo koekies
3 eetlepel suurlemoensap
2 blikke kondensmelk
50 g botter, gesmelt
Skep die 2 pakke Oreo koekies se versiersel af en plaas in ‘n aparte bakkie.
Krummel 1 pakkie oreo koekies , meng met die gesmelde botter. Continue reading
HEERLIKSTE MALVALEKKER PYNAPPELTERT


HEERLIKSTE MALVALEKKER PYNAPPELTERT
Baie maklik en altyd ‘n treffer.
Heel eerste; vir die van julle wat gedink het dis ‘n taai spul om die malvalekkers te sny, sit ‘n bakkie water langs jou neer, doop ‘n skêr aanmekaar in water voor jy dit sny – geen taaispul nie!!!!
Jy kan ook die klein marshmallows gebruik, dan hoef jy niks te knip nie.
1 glasie (250 ml) vars room
1 blik fyn pynappel (crushed)
1 pak malvalekkers
125 ml suurlemoensap
1 blik kondensmelk
Tennisbeskuitjies
Continue reading
KOKKEDOOR TESSIE SE YSKAS KAASKOEK


KOKKEDOOR TESSIE SE YSKAS KAASKOEK
My GEWILDE yskas kaaskoek met verskillendes kleure “toppings”.
Maak gerus die heerlike kaaskoek, dis hemels lekker.
Maak ‘n kors aan met gesmelte margarien en Tennis koekies. Druk vas in gesmeerde ring pan. Bak vooraf die kors vir 5 minute in oond teen 180ºC.
1 blik kondensmelk
1 houertjie fyn maaskaas (ongegeur)
250 ml vars room
125 ml suurlemoensap
1 pakkie suurlemoen jellie (maak aan met 1 koppie kookwater)
Continue reading
VERKLEURMANNETJIE TERT


VERKLEURMANNETJIE TERT
Resep: Babsie Basson
Foto: Annetjie van Huyssteen
FOOD LOVERS RECIPES
1 blik karamelkondensmelk
1 blik vrugte
1 pakkie jellie
1 pakkie Tennisbeskuitjies
1 eetlepel botter (gesmelt)
Maak die koekies fyn en meng met die gesmelte botter. Druk die koekiemengsel in tertbak se bodem vas. Dreineer die sap van die vrugte en maak die vrugte fyn. Verhit die sap van die vrugte en vul dit aan met water tot 1 koppie vloeistof. Maak die jellie aan met die sap en water. Continue reading
BANOFFEE PIE


BANOFFEE PIE
1 packet tennis biscuits
1 tin Caramel
2 large bananas – or 3 medium
150 g butter melted
250 ml fresh cream
30 ml icing sugar
Crumb biscuits.
Remove 3 tablespoons of biscuit and keep one side for topping.
Melt 150 gr butter and add to crumbed biscuits and mix well. Continue reading
MARIKE’S FRIDGE TART WITH MASCARPONE


MARIKE’S FRIDGE TART WITH MASCARPONE
1 tub mascarpone
250 ml whipping cream
1 can condensed milk
½ cup lemon juice
castor sugar to taste
1 pkt Tennis biscuits and butter for crust Continue reading

