

MARSHMALLOW PYNAPPEL SLAAI
1 groot blik pynappels
250 ml houer suurroom
1 blikkie kondensmelk
1 pak marshmallows
Meng al die bestanddele saam en snipper die marshmallows.
Meng die marshmallows in en plaas in die yskas vir so uur, en roer deur en bedien.
Jy kan skyfies piesang ook in sit.
Resep geplaas deur: Melissa Nel Continue reading







